Page 48 - Quran in Afrikaans
P. 48
DEEL II

Ajdeling 17 · Die Ka' aha as Geestelike Sentrum

142. Die dwase onder die volk sal se: Wat het hullaat wegdraai van
die Kiebla19 wat hul vroeer gehad hen Se: Slegs aan Allah behoort die

Ooste en die Weste; Hy lei op die regte weg wie Hy wil.

143- En so het Ons vanjulle 'n uitverkore volk gemaak, sodatjulle

getuies kan wees teen die mense, en die Boodskappcr getuie kan wees

teen julle. En ons het nie julie mense in ag geneem by die vasstelling

van die Kiebla nie, behalwe dat Ons mag onderskei tussen iemand wat

die Boodskapper volg en hy wat hom die rug toekeer. En dit was

inderdaad 'n swaar beproewing, behalwe vir hulle wat deur Allah reg

gelei is. En dit is nie die wens van Allah omjulle geloof onvrugbaar te

maak nie. Voorwaar, Allah is Medelvdcnd Genadevol teenoor die

mensdom. .'

144- Waarlik, Ons sien u hct die aangesig na die hemel gewend,
daarom sal Ons u sckerlik aanstcl as meester van watter Kiebla u ook

mag geval; wend dan u aangesig na die He1lige Masiet. En waar julle

ook almag wees, wend julle aangesig daarheen. En hulle aan wie die

Bock gegee is, weet waarlik dat dit die waarheid van hul Here is. En
Allah is nie agteloos oor wat hulle doen nie.

145- Selfs al sou u aan hulle aan wie die Bock gegee is elke teken

toon, sal hulle u Kiebla nog nie volg nie, nog rninder sal hulle mekaar se

Kiebla volg. En indien u, nadat kennis tot u gekom het, hulle wense

sou volg, sal ook u onder die onregverdiges gereken word.

146. Hulle aan wie Ons die Bock geskenk het, herken hom soos

hulle hul seuns herken. En voorwaar 'n deel van hulle verberg die

waarheid tenvyl hulle hierdie dinge weet.

147- Die waarheid is van u Here, skaar u daarom nie onder die

twyfelaars nie.

Ajdelilll, 18 · Die Ka' aha as Geestelike Sentm111

148. En elkeen het 'n doelwit waarheen hy ho111sclj moet rig. Wed-
ywer daarom onder mekaar in goeie werke. Waar julie ook almag wees,
Allah sal julie weer bymekaar bring. Voorwaar, die mag van Allah oor-
tref aile dinge.

19. Die rigting waarin iemand hom wend in die gebed. (Geestelike sentrum).

17
   43   44   45   46   47   48   49   50   51   52   53