Page 51 - Quran in Afrikaans
P. 51
149. Waarvandaan u ook mag kom, wend u aangesig na die Heilige
Masiet. En voorwaar, dit is die waarheid van u Here. En Allah is nie
onbekend met julle dade nie.
150. En van waar u ook al mag kom, wend u aangesig na die
Heilige Masiet. En waar julie julle ook mag bevind, wend die aangesig
daarheen, sodat die 1nense geen beswaar teen julle kan inbring nie- be-
halwe natuurlik die onregverdiges. Vrees hulle nie, maar vrees My-
sodat Ek My gunste aanjulle mag volbring, en julie deur die waarheid
gelei kan word.
151. Net so het Ons 'n Boodskapper uitjul midde najulie gestuur
om Ons boodskappe aan julie oor te dra, en julie te !outer en in die
Bock en die wysheid te ondcrrig, en julie te leer wat julie nie geweet
het nic.
152. Onthou my daarom, Ek saljulle onthou; en loofMy, en wees
My nic ondankbaar nic.
Ajdeli11g 19 · Swaar Bcproctvill,~C nod(i; 0111 die Waarheid te bevest~i;
153. Julie wat glo, s6ek hulp in geduld en gebed; Voorwaar, Allah
is met die geduldiges.
154. En praat nie van hulle wat in die dicns van Allah gestcrwe hct
asofhulle dood is nie. Nee, hulle !ewe, maar julie bemerk dit nie.
155. En Ons sal julie voorwaar beproef met dinge soos vrccs en
hongersnood en verlies van bcsittinge of die !ewe of vrugtc. Maar ver-
kondig 'n blye tyding aan die geduldiges.
I 56. Wie, wanneer 'n ongduk oor hulle kom, sc: Voorwaar, ons is
van Allah et). tot Hom sal ons terugkeer.
157. Dit is hulle op wie die secninge en barmhartigheid van hul
Here sal rus; dit is hulle wat op die rcgte weg wandel.
158. Voorwaar, Safa en Marwa is onder die tekcns van Allah; daar-
om sal hy '.Vat 'n bedcvaart na die Huis20 onderncem, of 'n bcsock
daar gaan aflc, sondcr blaam wces as hy rondom albci van hulle gaan.
En wic vryv.-illig gocic dade docn - hat hy wect! Allah is Erkcntlik,
Alwetcnd.
159. Voorwaar, hullc wat die-duidclikc bewysc en Ieiding wat Ons
gcopenbaar het verberg, nadat Ons dit aan die · mcnsc van die Bock
vcrduidelik het, vir hullc vcrvlock Allah; en die wat vcrvloek, ver-
vloek hullc ook.
20. In Mekka
18