Page 53 - Quran in Afrikaans
P. 53
60. Behalwe hulle wat berou het en verbeter, en die waarheid ver-
kondig - tot hulle wend Ek my genadiglik; en Ek is Berouaanvarend,
Genadevol.
161. Hulie wat weier om te glo en as ongelowiges sterf- op hulle
rus die vloek van Allah en die engele en die mense almal tesame.
162. Daarin sai hulle vertoef; hulle strafsal nie verlig word, en uitstel
sal hulle nie verlccn word n.ie.
163. En julie God is 'n en.ige God; buitcn Hom is daar geen God nie !
Hy is die Barmhartige, die Genadige.
A.fdeli11g 20 · Ee11heid moet Seer,ier
164. In die skepping van die hemel en die aarde; en die wissel.ing
van dag en nag; in die skepe wat die see bevaar tot voordeel van die
mens; in water wat Allah uit die hemel neerstuur en die aarde daarmee
laat herlewe nadat dit dood was, en allerhande diere daarop laat voort-
kom; en in die vcrandering van die winde en die wolke wat tussen
die hemel in diens gestel is, is voorwaar ~ tekens vir 'n volk wat
verstaan.
165. Tog is daar somm.iges wat buiten Allah voorwerpe van am-
bidding neem en dit liefhet soos hulle Hom lief behoort te he. Maar
hulle wat glo se liefde vir Allah is standvastiger. En wee! As die on-
regverdiges maar, waiUlecr hulle die straf bemerk, kan sien dat aile
mag aan Allah behoort en dat Allah 'n strenge tugmeester is!
r66. WaMeer die leiers wat hul volgel.inge in die steek gelaat het die
tugtiging sal bemcrk, en bulle bande verbreek sal word.
167. En hulle wat gevolg het, sal se: As ons maar kon terugkeer,
sou ons hulle versaak het soos bulle ons versaclc het. So sal Allah hul
werke vcrtoon tot bulle skande, en hulle sal die Vuur nie ontwyk nie.
Afdelin"~ 21 · Verbode Voedsel
r68. 0 Mensekinders, eet van die geoorloofde en goeie dinge wat
die aarde hied, en volg nie in die voetstappe van die duiwd nie. Voor-
waar, hy is julie openlike vyand.
169. Hy spoor julle aan tot die skadel.ike en die onreine, en om met
Allah tee te praat oor dinge waarvanjulle niks weet nie.
170. En waiUleer aan hulie gese word: volg wat Allah geopenbaar
het, se hulle: Nee, ons volg slegs wat ons ons vadere sien volg het.
19