Page 55 - Quran in Afrikaans
P. 55
oe dan ! Selfs al het hulie vaders hoegenaamd geen insig gehad, en

ook nie die regte weg bewandel nie 1
171. En die ongelowiges is soos 'n man wat roep na iets wat niks

anders verstaan as 'n uitroep en 'n gcskreeu nie. Doof, stom en blind
is hulle, en begryp daarom niks nie.

172. Julie gelowiges, eet van die goeie dinge waarvan Ons julie
voorsien het en betuig dank aan Allah, as julie Hom aileen aanbid.

173. Hy weerhou julie slegs van die kreng, en van bloed en die
vleis van varke, en van dit waaroor 'n ander naam as die van Allah uit-
geroep is. Maar hy wat deur nood daartoe gcdwing is, en dit nie bcgccr
het en dus geen oortreder is nie, op hom rus geen blaam nie! Voorwaar,
Allah is Vergewensgesind, Genadevol.

174. Hy wat enigicts van die Boek wat Allah geopenbaar het, ver-
berg, en 'n geringe prys daarvoor aanneem, sal sy buik met niks anders
as vuur vul nie, en op die heropstandingsdag sal Allah teenoor hulle
swyg, en ook sal Hy hulle nie louter nie; op hulle wag 'n smartlike
stra(

175. Dit is hulie wat dwaling vii Ieiding aankoop en dwaling vir

vergiffenis; hoe groot is hulle oormoed om die Vuur uit te daag!
176. Dit is omdat Allah die Boek met waarheid geopenbaar het. En

voorwaar hulie wat met die Boek verskil, dwaal slegs verder weg in die
verset.

Ajdeling 22 · Verge/ding ell E~{delings

I77· Dit is geen deug as julie die aangesig na die Ooste en na die
W este draai nie; maar iemand is deugdelik as hy in Allah en in die
laaste dag en aan die e~gele en aan die Boek en die profete glo, en wat
van sy vermoe uit liefde afstaan aan sy verwante, en aan die wese en die
behoeftiges, en aan die reisiger en vir hulle wat vra; en vir die vrykoop
van slawe, en die gebed onderhou en die Zakaat21 betaal en hy wat sy
woord gestand doen nadat hy 'n belofte gemaak het; en dcugdelik is die
geduldiges wat in ellende en kwelling en in tyd van moeilikheid moed-
hou. Hulle is die waaragtiges; dit is hulle wat hul plig getrou doen.

I78. Vir julie wat glo, is daar voorskrifte oor die vergelding met die
doodstraf: vry man teen vry man, slaaf teen slaaf, vrou teen vrou.
Maar as iemand kwytskelding verleen is deur sy bedroefde broer, dan
moet die vervolging volgens gebruik wees en die uitbetaling in 'n
goeie gees geskied. Dit is versagting en barmhartigheid van julie Here.

2.1 . Armebelasting

20
   50   51   52   53   54   55   56   57   58   59   60