Page 58 - Quran in Afrikaans
P. 58
dan ook hierdie perke oorskry, sal 'n smartlike straf ontvang.
179. En deur vergelding is daar lewe vir julie, o mense met insig,
sodatjulle behoue mag bly.
I 8o. Dit is vir julie voorgeskryf dat wanneer die dood een van julie
besoek, en as hy daardeur 'n groot vermoe nalaat vir ouers en naas-
bestaandes, dat hy 'n testament op 'n billike wyse moet opstel; hierdie
plig rus op die godvrugtiges.
181. Wie ook al dit verander nadat hy dit gehoor het, die skuld sal
aileen rus op hom•wat dit verander het. Voorwaar, Allah is Alhorend,
Alwetend.
182. Maar hy wat vrees dat daar onreg of onbillikheid aan die kant
van die erflater bestaan, en tussen die eifdelers 'n skikking teweeg-
bring, sal sonder blaam wees. W aarlik Allah is Vergewensgesind, Ge-
nadevol.
Ajdeling 23 · Die Vas
183. Julie wat glo, vir julle is die vas voorgeskryf, soos dit ook voor-
geskryf is aan hullc wat v66r julle was, sodas julle teen die sonde mag
waak. .
184. Dit geld vir 'n sekere aantal dae. Maar die van julie wat siek of
op reis is, moet vir 'n gelyke aantal ander dae vas. En hulle wat dit baie
moeilik vind, mag 'n loskoopprys betaal deur 'n anne te voed. Maar
hy wat vrywillig goeie dade doen, vir hom sal dit toegereken word;
dit is beter dat julie vas, aangesien julie hierdie dinge weet.
185. Dit is die maand Ramadaan, dat die Qur'an geopenbaar is as
'n rigsnoer vir mense, en as duidelike bewyse van die leiding en die
maatstaf. Wie vanjulie ook al in hierdie maand mag Iewe, laat hy vas ;
en wie siek of op reis is, moet 'n gelyke aantal ander dae vas. Allah begeer
gemak vir julle en geeh ontberings nie en Hy tvil dat julie die aantal
dae 'sal voltooi en dat julie die grootheid van Allah sal prys omdat Hy
jul gelei het, en datjulie dankbaar sal wees.
186. En as My dienaars u oor My uitvra, voorwaar, Ek is naby. Ek
verhoor die gebed van die smekeling, wanneer hy My aanroep, daar-
om mqet hulie aan My oproep gehoor gee sodat hulle die regte weg
kan bewandel.
187. Dit is julie veroorloof om op die vasnag by jul vroue in te gaan.
Hulle is 'n gewaad vir julie en julie is 'n gewaad vir hulie. Allah weet
dat julie onregverdig was teenoor julie self, en het Hom met barm-
hartigheid tot julie gewend en die las van julie verwyder. Daarom mag
c 2!