Page 61 - Quran in Afrikaans
P. 61
le nou by bulle ingaan en sock \Vat Allah julie veroorloofhet; en eet
en drink totdat julle met die lumier die wit lint van die dag-van die
duisternis van die nag kan onderskei, en hou die vas vol totdat die nag
weer daal, en gaan by bulle nie in nie terwyl jul die Ie'tiekaaf22 hou
in die Masiete. Dit is die beperkinge wat van Allah kon~, raak hulle dus
nie aan nie. So verduidelik Allah sy boodskappe aan die mense, dat
bulle hul pligte mag nakom .
188. En verteer nie julie rykdomme onder mekaar deur valse aan-
sprake nie, terwyl julie dan hierdie dinge weet nie, en gaan ook nie
h.iermee na die regters om daardeur ten onregte 'n gedeelte van die
mense te kan inpalm nie.
Ajdeli11<~ 24 ยท Die Verded(~ettde Geveg
189. En hullc vra u uit omtrent die nuwe mane. Sc: Hulle is tyds-
bepalers vir die mense en vir die bedevaart. En vir julie is dit nie
deugdelik om die huise van die agterkant af in te gaan nie, maar
deugsaam is hy wat sy plig nakom. En gaan die huise binne deur
hulle deure; en kom julie plig teenoor Allah na, sodat julie suksesvol
kan wees.
190. En veg op die weg van Allah teen bulle wat julle die stryd aan-
se, maar wees self nie eerste tot die stryd bereid nie. Voorwaar, Allah
het geen liefde vir die oortreders nie.
191. En bring hul om waar julie hulle ook al mag vind, en verdryf
hulle van waar bulle julie verdryf het; want vervolging is slegter as
slagting. En beveg hulle nie binne die heiligdom van die Masiet nie,
tensy bulle jul daarin die stryd aanse; en as hulle dit doen, bring hul dan
om. So is die verge!ding vir die ongelowiges.
192. Maar as bulle dit staak, voorwaar, dan is Allah Vergewens-
gesind, Genadevol.
193. En beveg bulle totdat die vervolging verby is, en die godsdiens
aileen vir Allah is. Maar as hulle ophou, moet julie ook ophou, behalwe
teen die verdrukkers.
194. Die heilige maand vir die heilige maand, en vergelding is ge-
oorloof in heilige dinge. Wie ook al aggressief teen julie mag optree,
vergeld hom vir wat hy gedoen het en straf met die straf wat hy julle
ople; en weet dat Allah met bulle is wat hul plig nakom.
195. En bestee jul vermoe op die weg van Allah, en werp julself nie
22. Vrywillige afsondering vir godsdienstige doeleindes
22