Page 63 - Quran in Afrikaans
P. 63
handig in die verderfnie, maar doen goed aan ander. Voorwaar, Allah
het die weldoeners lief.
196. En voleindig die bedevaartsreis en die besoek ter wille van Allah.
Maar as julie verhinder word, stuur dan enige offerande wat maklik
verkrygbaar is; en skeer nie julie hoofde voordat die offerande sy
bestemming bereik het nie. En die van julie wat siek is, of aan 'n kwaal
aan die hoof ly, moet 'n losprys bied deur te vas, of deur die gee van
aalmoese of deur offerande. En wanneer julie veilig is, moet hy wat
die besoek en die bedevaart saam uitvoer, enige offerande neem wat
maklik bekombaar is. Maar hy wat niks23 viud nie, moet tydens die
bedevaart vir drie dae lank vas, en vir sewe dae na sy terugkoms. Alte-
saam is dit dan tien dae. Dit is vir hom wie se familie nie naby die
Heilige Masiet woon nie. En kom julie plig teenoor Allah na, en weet
dat Allah streng is in die vergelding JJan die kwaad.
Ajdeling 25 ยท Die Bedevaart
197. Die maande van die bedevaart is g?ed bekend; daarom, wie
besluit om daarin die bedevaart te ondemee1i1 moet in gedagte hou dat
daar geen oureine of skeltaal tydens die bedevaart mag wees nie. En
watter goeie dade julie ook al doen, Allah weet daarvan. En maak
voorsiening vir julie self, en watter voorsiening kan beter wees as die
nakom van julie plig. En kom julie verpligting teenoor My na, o
mense met begrip.
198. En dit sal julie nie as 'n sonde gcreken word om die oorvloed
van jul Here te soek nie. Daarom, wanneer julie van die vergaderplek
van Arafaat rugwaarts keer, dink dan aan Allah naby Masaricl
Garaam24 en dink aan Hom omdat Hy julie reg gelei het, al was julie
vroeer onder die verdwaaldes.
199. En vertrek v~ waar die volk vertrek, en soek vergifnis by
Allah. Voorwaar Allah is Vergewensgesind, Genadevol.
200. En wanneer die wyding afgeloop het, loof Allah dan, soos julie
vroeer jul vaders gcloof het, en selfs nog meer. En daar is sommige
mense wat se: Ons Heer, skenk aan ons baie in hierdie wereld, maar
vir hulie sal in die Hiemamaals geen aandeel wees nie.
201. En daar is sommige onder hulle wat s~: Ons Heer, skenk die
goeie in hierdie, en so ook in die toekomstige lewe, en behoed ons van
die martelinge van die vuur. .
23 . d.w .s. 'n offerande 24. Die Heilige Monument