Page 65 - Quran in Afrikaans
P. 65
202. Vir hulie sal daar 'n aandeel wces, omdat hulle dit verdien. En
Allah is gou met die vereffening.
203. En dink aan Allah gedurende die vasgestelde aantal dae. Maar
wie haastig is om binne twee dae te vertrek, vir hom sal dit geen sonde
wees nie, en wie daama wil agterbly, ook vir hulle sal dit nie onge-
oorloof wees nie. En kom jul plig teenoor Allah na, en weet dat julle
voor Hom versamel sal word.
204. En daar is iemand wie se praatjies oor die lewe in hierdie wereld
u mag behaag, en hy roep Allah as getuie in van wat in sy hart omgaan,
tog is hy die twissoekerigste van al die teenstanders.
205. En wanneer hy gesag uitoefen gaan hy in die land rond om
wanorde te saai en verwoes die ploeglande en die nageslag van die
mense; en Allah hou nie van die ongeregtigheid nie.
206. En wanneer aan hom gese word: Let op jou plig teenoor Allah,
dan spoor die trots hom aan tot verdere ongeregtigheid - daarom sal
die hel vir hom goed genoeg wees. En voorwaar, dit is 'n slegte rus-
oord.
207. En daar is iemand wat homself verloor om die welbehae van
Allah te soek. En Allah is goed teenoor sy dienaars.
208. 0 julle wat glo, gaan die volmaakte vrede in, en volg nie in
die voetstappe van die duiwel nie. Voorwaar, hy is julle openlike vy-
and.
209. Maar as julie struikel nadat duidelike redeneringe tot julie ge-
kom het, weet dan dat Allah Almagtig, Alwys is.
210. Hulie wag op niks anders nie, as dat Allah en die engele in die
skadu van die wolke na hulie sal kom, maar reeds is die saak beslis. En
tot Allah sal alie dinge teruggebring word.
Ajdeling 26 ยท Ontberings en Rampspoede
211. Vra vir die kinders van Israel hocveel duidelike bewyse ons
hulie gegee het! En wie dan ook die guns van Allah verwerp nadat dit
tot hom gekom het, laat hom weet dat Allah 'n streng tugmeester is.
212. Die lewe in hierdie wereld is vir die ongelowiges aanloklik
gemaak en hulle spot met die gelowiges. Maar hulie wat hul plig nou-
geset nakom sal op die heropstandingsdag bo hulle verhef word. Aan
wie hy verkies skenk Allah guns in groot maat.
213. Die mensdom is een gemeenskap. Daarom het Allah profete na
vore laat kom as draers van blye tydinge en as waarskuwers, en deur
24