Page 68 - Quran in Afrikaans
P. 68
ie het Hy die Boek en die waarheid geopenbaar om onder die
mense reg te spreek in sake waaroor hulle verskil. En niemand be-
halwe hulie aan wie dit oorspronklik geskenk is, het daarvan verskil
nadat daar duidelike argumente tot hulle gekom het nie, en daarby was
hulie jaloers, die een op die ander. So het Allah deur Sy gebod voor-
ligting gegee aan die gelowiges oor die waarheid waarin hulle onder
mekaar oneens was. En Allah lei op die regte weg wie Hy wil.
214. Dink julie dat jul die hemel sal binnegaan terwyl julie nog nie
eens dieselfde lot gedra het as hulle wat voor julie heengegaan het nie?
T~enslae en rampspoede het hul getref, en hulie is hewig geskok sodat
die Boodskapper en hulle wat saam met hom geglo het, moes se:
Wanneer sal Allah se hulp opdaag? Ja, waarlik die hulp van Allah is
naby!
215. En as hulie u vra wat hulmoet bestee. Se: Watter deel van
julie rykdom jul nou ook al weggee, dit moet gaan aan jul ouers, aan
die wese, en die behoeftiges, en aan die Reisigers. En watter goeie
dade julie ook mag doen, waarlik Allah weet daarvan.
216. Julie word beveel om te veg hoeweljulie 'n afkeer daarvan het;
maar dit kan wees dat julie teesin het in iets wat vir julie heilsaam is,
en dit kan wees dat julie 'n behae het in iets wat vir julie skadelik is;
en Allah weet hierdie dinge, hoewel julie daarvan onbewus is.
Ajdeling 27 ยท Allerlei Vrae
217. Hulle vra u uit omtrent gevegte gedurende die heilige maand!
Se: 'n Geveg in daardie tyd is 'n ernstige oortredi11g. Maar om mense in
die diens van Allah te hinder en Hom en die Heilige Masiet te verloen
en die volk daaruit te verdrywe, is 'n ernstiger oortreding; en ver-
volging is erger as slagting. En as hulle kan, sal hul nie ophou om julie
te vervolg voordat julie van jul geloof afvallig geword het nie. En die
van julie wat die rug op julie geloof draai en as ongelowiges sterwe -
hulle werk sal tevergeefs wees in hierdie wereld, en in die Hiernamaals.
En hulie sal die bewoners van die Vuur wees; daarin sal hul vcrtoef.
218. Hulie wat glo, en van hul huise moes vlug, en wat in die weg van
Allah ywerig was - hulle kan die barmhartigheid van Allah verwag.
En Allah is Vergewensgesind, Genadevol.
219. En as hulie u uitvra omtrent Sterk drank en dobbelary, se: In
albei van hulie is groat nadele, en vir sommige ineme ook enigsins
voordeel, maar die nadele daarvan is groter as die voordeel. En hnlle
25