Page 70 - Quran in Afrikaans
P. 70
u ujt oor wat hulle moet bestee: Sc: Net watjulle kan afstaan. So
maak Allah sy boodskappe aan julie duidelik sodat julie daaroor kan
nadink, oor hierdie wereld en oor die Hiernamaals.

220. En as hulle u uitvra omtrent die wese, se: Die bevordering van
bulle welsyn is 'n goeie saak. En as julie met hulle omgaan, dan is hulle
j ul broers. En Allah ken die kwaadstigters en die vredemakers. En as
Allah dit wou, kan Hy julie baie moeite berokken; waarlik, Allah is
Almagtig, Ahvys.

221. En trou nie met dienaresse van afgode voordat bulle nie ook
glo nie; waarlik 'n gelowige slavin is beter as 'n dienares van afgode,
al behaag sy jou ook. En gee 'n gelowige 11rou nie in die huwelik uit aan
'n aanbidder van afgode voordat hy nie ook glo nie; waarlik, 'n ge-
lowige slaaf is beter as 'n dienaar van afgode, al behaag hy u ook.
Hulle lok julie na die Vuur; en Hy verduidelik Sy boodskappe aan die
mense, sodat bulle daaruit kan leer.

Ajdeling 28 ยท Die Egskciding

222. En hulle vra u uit omtrent die maandelikse tyc van 'n vrou. Se:
Dit is iets skadeliks, onthou u dan van vroue gedurende hul maande-
likse vlocding, en gaan nie by bulle in voordat sy gereinig is nie. Maar
as bulle gereinig is, gaan dan in by bulle soos Allah julie bcveel bet.
Voorwaar, Allah be1nin hulle wat hulself tot Hom wend, en Hy hemin
die gereinigdes.

223. Julie vrouens is vir julie 'n akker, gaan daarom na julie akkers
soos dit jul betaam, en stuur vir julselfgoeie dade vooruit. En kom jul
plig teenoor Allah na, en wect dat julie Hom sal ontmoct. En verkondig
'n blye tyding aan die gelowiges.

224. En moenie agter Allah skuilmet jul ede wat jul van die goeie
weerhou en wat julie belet om jul plig IJ.a te kom en om vrede tussen
mense te bevorder nie. Allah is Alhorend, Alwctcnd.

225. Allah sal julle nie vcrantwoordelik hou vir jul ydele ede nie,
maar Hy vcrgeld elkeen na wat sy hart verdien. En Allah is Verge-
vvensgesind, Verdraagsaam.

226. Hulle wat 'n eed necm om nie by hul vrouens in te gaan nie
moet vier maande wag; en as hulle terugkecr, dan is Allah voorwaar
Vergewinsgesind, Genadevol.

227. En as hulle op egskeiding besluit, dan is Allah voorwaar Al-
horend, Alwctend.

26
   65   66   67   68   69   70   71   72   73   74   75