Page 73 - Quran in Afrikaans
P. 73
28. Geskeie vroue moet wagtende wees vir die tydperk van drie
maandelikse vloedings. En as hulle in Allah en in die laaste dag glo, is
dit hul nie veroorloof om te verberg wat Allah in hulle baarmoeders
verwek het nie. En hulle mans het die reg om hulle intussen terug te
neem, indien hulle 'n versoening begeer. En vroue het regte soortgelyk
aan die teenoor hulle, op 'n billike wyse; en die mans het 'n voorrang
bo hulle. En Allah is Almagtig, Alwys.
Ajdeling 29 ยท Die Egskeidi11g
229. Egskeiding ma~ twee maal voltrek word; behou hulle dan op 'n
behoorlike wyse, oflaat hulle in vrede gaan. En dit is julie nie veroor-
loof om hulle iets te ontneem wat jul vroeer aan hulle gegee het nie,
behalwe as albei vrees dat hullc nie die bepalinge van Allah kan nakom
nie. En as julie Jamilielede vrees dat hulle Allah se bepalinge nie kan
nakom nie, dan is hulle twee sonder blaam met betrekking tot dit wat
sy teruggee om daardeur vry te word. Hierdie dinge is beperkinge wat
van Allah kom, oorskry hulle dus nie; e~ hulle wat die perke wat
Allah stel oorskry, hulle is die sondaars.
230. Ashy haar vir die derde maal skei,25 is sy hom nie meer geoorloof
voordat sy met 'n ander eggenoot in die huwelik tree nie. En as hy26
van haar skei, sal dit geen oortreding wees as hulle weer na mekaar
terugkeer nie, nuts hul oortuig is dat hulle die beperkinge wat Allah
voorskryf in ag kan neem. Dit is die beperkinge van Allah wat Hy
verduidelik aan 'n volk w.at verstaan.
23 I. En wanneer jul van vroue skei en hul bereik die einde van die
voorgeskrewe tydperk, behou hulle dan op 'n behoorlike marrier, of
stuur hulle op 'n betaamlike wyse weg. Maar behou hulle nie tot hul
skade, sodat julie nie die voorgeskrewe beperkinge oorskrei nie. En
wie ook al dit doen, doen sekerlik 'n onreg teenoor homself. En drywe
nie die spot met Allah se gebooie nie, en dink aan Allah en aan Sy
guns aan julie, en aan dit wat Hy julie deur die Boek geopenbaar het,
en aan die wysheid waarmee Hy julie vermaan. En kom julie plig
teenoor Allah na, en weet Hy is die Kenner van aile dinge. .
25. Die onherroeplike skeiding 26. Die ander eggenoot
27