Page 75 - Quran in Afrikaans
P. 75
4fdeling 30 · Die Hertroue van Geskeie Vroue en Weduwees

23i En wanneer julie van vroue skei en hul bereik die einde van hul
wagtyd, verhinder hul dan nie om met hul mans in die huwelik te
tree nie, as hulie onder mekaar op 'n wettige wyse daartoe ooreengekom
het. Dit is 'n vermaning vir diegene wat in Allah en aan die laaste dag
glo. Dit is deugsamer en reiner vir julie. Allah weet, en julie weet nie.

233. Moeders onder die geskeie vroue moet hulle kinders vir twee
voile jare soog, vir hulle wat die soogtyd wil voltooi. En hulle onder-
houd en voeding sal volgens gebruik deur die vader ondemeem word.
Geen siel moet met meer as sy vermoe belas word nie. En 'n moeder
mag geen leed aangedoen word weens haar kind nie, ook mag 'n vader
nie leed aangedoen word omrede sy kind nie; en 'n soortgelyke plig
rus op die vader se erfgenaam. Maar as albei, na wedersydse ooreen-
koms en oorleg besluit om die kind te speen, sal hulle sander skuld
wees. En as julie verkies om 'n soogmoeder vir j ulie kinders in diens
te neem, sal julie sander blaam wees, mits jul be~aal wat julie belowe het,
volgens gebruik. En kom julie plig teenoor Allah na, en weet dat
Allah sien watjulie doen.

234. En die van julie wat sterf en vroue agterlaat- sulke vroue sal 'n
wagtyd van vier maande en tien dae he; en as hul die einde van hul
wagtyd bereik het sal hulie sander blaam wees vir wat hulie vir hulself
op 'n behoorlike wyse doen. En Allah is nie onbewus vanjulle dade nie.

235. En daar sal op julie geen blaam rus as julie nie regstreeks met
s•1lke vrouens oor die huwelik praat nie, of as julie dit in jul gedagte
verborge hou. Allah weet dat julie dit wel sal doen, maar belowe hulle
niks in die geheim nie behalwe as dit met 'n eerlike gesindheid gedoen
word. En besluit nie op 'n huwelik voor die einde van die voorge-
skrewe wagtyd nie. En weet dat Allah bewus is van wat in julie gedag-
tes omgaan, en vrees Hom daarom, en weet dat Allah Vergewensgesind,
Verdraagsaam is.

Ajdeling 31 · Voorsie11i11g vir Geskeie Vroue en Weduwees

236. Daar sal geen skuldlas op julie rus as jul van vroue skei wa
julie nog nie aangeraak het, of voor julie vir hul 'n bru.idskat vasgeste
het n.ie. Maar maak 'n voors.iening vir hulle, die ryke ooreenkomstig
sy vermoe, en die anne ooreenkomstig syne, 'n voorsiening volgens
gebruik- dit is 'n verpligting vir die deugsame.

28
   70   71   72   73   74   75   76   77   78   79   80