Page 141 - Quran in Afrikaans
P. 141
4· En gee aan die vroue hulle bruidskat as geskenk. Maar as hulle
nit eie bewegingjulie 'n deel daarvan kwytskel, geniet dit dan met ge-
noee en plesier.
5· En dra nie die beheer van julie eiendom, wat Allah as 'n lewens-
middel aan julie gegee het, aan swaksirmiges oor nie, maar onderhou
die wese daarmee en Idee hulle en gee aan hulle 'n goeie opvoeding.
6. En tocts die wese wanneer hulie 'n hubare ouderdom bereik het.
As julie hulle dan ryp en verstandig vind, gee hul eiendom aan hulle, en
verteer dit nie in spandabelheid en haas terwyl hulle nog opgroei rue.
En laat hy wat vermoend is hom daarvan weerhou, en laat die arme
met billikheid daarvan gebruik. En w:umeer julie hul eiendom oorhan-
dig, laat daar getuies aanwesig wees. En Allah is die groot Ouditeur.
7· Vir die mans is daar 'n aandeel van wat ouers en naasbestaandes
bemaak, en ook vir vroue is daar 'n aandeel van wat die ouers en
bloedverwante nalaat- 'n vasgestelde aandeel.
8. En wanneer verwante en wese en behoeftiges by die uitdeling van
die erfenis aanwesig is, gee hulle daarvan en praat sagte woorde met
hullc.
9· En laat bulle Allah vrees wat, indien hul deur 'n magtelose nage-
slag oorleef sal word, oor hulle besorg sal wees. Laat hulle daarom
hulle plig teenoor Allah nakom, en laat hulle welgevallige woorde
spreek.
10. Hulle wat die eiendom van die wese wederregtelik verteer, sluk
vuur na die buik. Die vlammende vuur sal hulie verteer.
Ajdeling 2 ·: Wet op Erfenisse
I 1. Allah gebied julie aangaande kinders: vir 'n seun net soveel as
vir twee meisies, maar as daar meer as twee meisics is, dan is daar vir
h~lle t~ee-derdes va~ ?ie nalatenskap; maar as daar net een is, moet sy
d1e helfte kry. En v1r elkeen van sy ouers is daar ecn-sesdc van die
erfenis, ashy 'n kind het, maar ashy geen kinders het nie en sy twee
ouers allee~ van ho~n erf, dan sal sy moeder een-derde erf; maar as hy
broers het, lS daar Vlr sy moeder een-scsde, na die uitbetaling Van cnige
~egaat _wat h~ dalk bemaak het of 'n delging van skuld. Julie ouers of
~ull~ kin~e~s, J~e weet nie aan wie van hulle jU;Ile die meeste verskuldig
1s me. Dlt 1S d1e verordening van Allah. Voorwaar, Allah is Alwetend,
Alwys.
12. En vir julie is die helfte van wat julie vroue nalaat, indien hulle
55