Page 144 - Quran in Afrikaans
P. 144
n kinders het nie, maar as hulie kinders het, dan is u aandeel een-
vierde van wat hulie nalaat nadat enige legaat wat hulie mag bemaak
het of 'n delging van skuld uitbetaal is, en vir hulie is een-vierde van
wat u nalaat indien u geen kind het nie, maar indien u 'n kind het, dan
is hulie aandeel een-agtste van wat u nalaat nadat 'n legaat van wat u
mag bemaak het of'n delging van skuld uitbetaal is. En as 'n kinderlose
man of vrou eiendom nalaat, en hy of sy het 'n broer of'n suster, clan is
daar vir elkeen van hulie een-sesde; maar as daar meer is, dan sal hulle
deelgenote wees aan ecn-dcrde, nadat 'n legaat uitbetaal is van wat
hulie mag bemaak het of 'n skuld gedelg is, sonder die benadeling van
andere. Dit is die verordening van Allah, en Allah is Alwetend, Ver-
draagsaam.
I 3. Dit is die bepalinge van Allah. En wic gehoorsaam is aan Allah
en Sy boodskapper, Hy sal hom die tuine laat binnegaan waardeur
riviere vloei, om daarin te vcrtoef. En dit is 'n groot seepraal.
14. En wie ongehoorsaam is aan Allah en Sy boodskapper, en Sy
bepalinge oortree, hom sal Hy die Vuur laat binncgaan om daarin te
vertoef, en dit is 'n vernederende straf.
Ajdeling 3 • Behaudcling van Vroue
15. En wat die vroue betref wat hulie aan onbehoorlikheid skuldig
gemaak het, roep vier getuies teen hulle in; as hulle getuienis teen
hulie kan inbring, sluit hulle dan in die huise op totdat die dood hulle
kom haal, oftotdat Allah vir hulle 'n weg aanwys.
16. En as twee van julle daaraan skuldig is, le dan op beide 'n ligte
straf; en as hulie berou het en hulsclf verbeter, laat hulie dan met rus.
Voorwaar, Allah is Berouaanvarend, Genadevol.
17. Waarlik, berou teenoor Allah is slegs vir hulie wat in onwetend-
heid gesondig het en spoedig daarna tot Allah terugkeer. Dit is tot
hulle dat Allah Homself met barmhartigheid wend. En Allah is Al-
wetend, Alwys.
18. En die aauvaarding van berou is nie vir hulle wat aanhoudend
sondig en as die dood hulle besoek, sc: nou het ons berou; en dit is ook
nie vir die wat ongelowig sterwe nie. Vir hulle het Ons 'n smartlike
strafvoorberei.
19. 0 julle wat glo, dit is julie nie geoorloof om vroue teen hulle wil
te erf nie. Ook moet julie hulle nie in die verleentheid stel deur 'n deel
van julie geskcnkc aan hulle terug te neem nie, tensy hulle skuldig was
s6