Page 149 - Quran in Afrikaans
P. 149
goedkeuring van hul eienaars, en wees eerlik in die gee van bruid-
skatte aan hulle en hulle moet kuis wees, nie ontug plceg nic en ook
geen gchcime nunnaars he nie. En as hulle, nadat hulle in die huwelik
getree het, aan owerspcl skuldig is, strafhulle dan met die hclftc van die
straf wat vir vrye vroue voorgeskryf is - Dit is vir diegene wat vrees
dat hulle sal sondig. Maar onthouding sal vir julie beter wees. En Allah
is Vergewensgesind, Gcnadevol.

Afdclillg 5 · R1:-;tc l'illl Vrottc op l~ttllc Vcrdic11sfc

26. Allah wil dit aan julie verduidelik en julie lei op die weg van
hulle wat v66r julle was, Cll Hom na julie wend. En Allah is Alwctcnd,
Alwys.

27. En Allah wil Hom met barmhartigheid na julie wend. En die
wat dcur hullc !acre begeertes gelei word, begeer dat julie in dwaling
grootliks moet toeneem.

28. Allah wil graag julie laste verlig, want die mens is t'ml 11ature
swak.

29. 0 julie wat glo, verteer nie mekaar se eiendom op onwettige
wyse nie, en dryf handel deur onderlingc oorecnkoms. En j ulle mag nic
selfmoord pleeg nie. Voorwaar, Allah is altyd vir julie Genadcvol.

30. En wie ook al dit doen, by wyse van oortreding en dcur onreg-
verdigheid, Ons sal hom in die Vuur werp. En vir Allah is dit maklik.

3I. As julie die groot dinge wat vir julie verbode is, vermy, sal Ons
julie slegte neigings van julie wegneem, en gee dat julie 'n geeerde plek
kan bilmegaan.

32. En begeer nie dit waardeur Allah party van julie bo ander laat
uitblink nie. Vir mans is daar die voordeel van verdienste, en vir vroue
is daar die voordeel van verdienste. En vra Allah om Sy oorvloed.
Voorwaar, Allah is altyd die Kenner van aile Dinge.

33. En vir elkeen het Ons erfgename bepaal ten aansien van wat
ouers en bloedverwante nalaat. En dieg~ne met wie jnlle ooreenkomste
onder eed bekragtig het, gee vir hulie wat hul toekom. Waarlik, Allah
is Getuie van alies.

Ajdeli11g 6 · Geskil tusse11 i\1m1 en Vrou

34- Mans is die ondcrhouers van vrouc, waarin Allah dan ook som-
rnige laat uitblink bo die ander, omdat hulie hul vcrmoe bestee.

ss
   144   145   146   147   148   149   150   151   152   153   154