Page 154 - Quran in Afrikaans
P. 154
vee juUe gesigtc en hande daarmee af. Voorwaar, Allah is InskikLk,

Vergewcnsgcsind. ·

44. Sicn julle nie vir hulle ~an wie 'n deel van die Bock gcgcc is nie.?

Hulle koop dwaling aan en wens dat julle ook van die rcgtc weg

moet afdwaal.

45 · En Allah wcet goed wie julie vyandc is. En Allah is tocrcikcnd as

Vriend en voldoende as Helper.

46. Sommige van hullc, wat Jode is, ruk woorde uit vcrband uit en

se: Ons hct gchoor maar gchoorsaam nie, en : Raa - 'ie - twa, terwyl

hulle woordc met die tong verdraai en die godsdicns bclaster. En hct

hulle maar gese: Ons hoor en ons gehoorsaam, en: luister, en: oetz-

zoer- twa, dan sou dit vir hulle beter en meer wdgcvallig gewees het;

maar Allah hct hulle weens hullc ongeloof vervlock, sodat hullc maar

'n weinig sal glo.

47. 0 julie aan wie die Bock geskenk is, glo in dit wat Ons geopen-

baar hct, en wat troums bcvcstig wat julie reeds bcsit; voordat Ons julie

leiers vcrnictig of hullc op hulle ruggc neerwcrp, of hulle vervloek,

soos Ons die sabbatskenders vervloek hct. En die gebooic van Allah sal

volbring word.

4~C W aarlik, Allah vcrgewc niemand wat iets of iemand aan Hom

gclyk stel nie, maar hy sal aile ander dinge vergcwe van wie Hy wil.

En wie ook al iemand met Allah vereenselwig, het waarlik 'n groot

sonde gepleeg.

49· Het julle nie al mcnse gcsien wat reinheid aan hulself toeskryf

nie? Nee, Allah rcinig wie Hy wil, en nie die gcringste onreg sal hullc

daarna aangedoen word nie.

so. Kyk net hoe het hullc leuens teen Allah versin! Voorwaar, dit is

'n groot sonde.

Ajdeling 8 • 'n Koni11kryk am1 Abraham se AJ~tammelinge toegeketl

5r. Hct j ulle nie diegcne gesien aan wic 'n deel van die Bock ge-
skcnk is nie? Hulle glo aan towcry en waarscggcrs, en se van hulle wat
nie glo nie : Hulle word op 'n beter weg gclei as die gelowiges.

sz. Dit is hulle wat deur Allah vervloek is. En wie ook al deur Allah

vcrvlock is, vir hom sal julie geen helper kan vind nie.
53 · Of hct hulle 'n aandeel aan die Koninkryk? Maar hulle sal die

mense rue soveel as 'n stippeltiie op 'n dadelpit wou gee nie.
54· Ofbeny hulle die mense omdat Allah van Sy oorvloed aan hulle

6o
   149   150   151   152   153   154   155   156   157   158   159