Page 159 - Quran in Afrikaans
P. 159
gebod, gehoorsaam word. En het hulle maar toe hulle hulself onreg
aangedocn het, na u gekom, en het die Boodskapper maar om vergifius
vir hulle gesmeek, dan sou hulle Allah sekerlik Berouaanvarend, Ge-
nadevo-1 gevind het.

65. Maar nee, by u Here, hulle sal geen ware geloofbely nie voordat
hulle u nie as regter oor hulle aanstel nie, en daar geen verset in hulle
harte teen u is nie, en hullc hulselfin volslae onderwerping oorgee.

66. En as Ons hulle gebied en gesc het: gaan lc jullewens af, of:
verlaat julie wonings, sou hulle dit nie gcdoen het nie, behalwe 'n paar
van hulle. Het hulle maar gcdoen wat hulle vermaan was om te doen,
dit sou vir hulle beter gewces het, en ook 'n versterking van hul gcloof

67. En dan sou Ons hulle sekerlik 'n groat beloning gcgee het.
68. En Ons sou hulle waarlik op die regte pad gebring het.
69. En wie Allah en die Boodskapper gehoorsaam, hulle sal onder
diegene wces aan wie Allah Sy gunste skenk, naamlik, die profete en
die waaragtiges, en die getuies,4 en die regverdiges; en hulle is uit-
nemende geselskap.
70. Dit is die genade van Allah, en Allah is waarlik die Alwetende.

Afdeling ro · Gelowiges moet hulself Verdedig

71. 0 julie wat glo, tref goeie voorsorg en ruk dan in afsonderlike
groepe op, ofalmal tesame.

72. Onder julie is mense wat wil kop uittrek. As 'n ongeluk julie
tref, se hy: Voorwaar, Allah het my 'n guns bewys omdat ek nie saam
met j ulle was nie.

73· Maar as Allah julle bevoordeel, se hy, asof daar tussen julie en
hom geen vriendskap bestaan nie: Was ek saam met julie, sou ek nog
gelukkiger gewees het.

74· Laat hulle dan wat die lewe van hierdie wereld vir die van die
Hiernamaals opoffer, op die weg van Allah veg. En wie ook al op die
weg van Allah veg, ongeag of hy sneuwel of 'n oorwinning behaal,
Ons sal hom weldra 'n groat beloning gee.

75· En waarom veg julie nie vir die saak van Allah nie, en vir die
swakkes- manne en vroue en kinders- wat se: Onse Heer, neem ons
weg uit hierdie stad waarvan die bewoners onderdrukkers is, en skenk
ons 'n vriend en 'n helper!

76. Hulle wat glo, veg op die weg van Allah, maar die ongelowiges

4· Die martelare

62
   154   155   156   157   158   159   160   161   162   163   164