Page 162 - Quran in Afrikaans
P. 162
die van die duiwel. Veg daarom teen die vriende van die duiwel;
voorwaar, die stryd van die duiwel is 'n vergeefse stryd.
,~fdeling I I · Die Houding l'aH die Huigelaars
77· Het u hulle gesien aan wie gese is: Weerhou julie hande van die
kwaad; onderhou die gebed en betaal die Zakaat ?5 Maar wanneer
hulle tot die geveg beveel word, dan vrees sommige die mense soos
Allah gevrees behoort te word, en selfs nog meer, en sc: Ons Heer,
waarom het U ons in die geveg gestuun Waarom het U ons nic nog 'n
rukkie lank uitstel verleen nie?
Die voorded van luerdie wereld is maar gering; en vir die pligs-
getroues is die Hiernamaals beter. En nie die minste onreg sal julie
aangedoen word nie.
78. Waar julle ook mag wees, die dood sal julie agterhaal, selfs al is
julie ook op hoe torings.
En as iets goeds met hulle gebeur, sc hulle: Dit is van Allah. Maar as
die kwaad hulle oorval, sr hulle : Dit is van u.6 Sc : Alles kom van
Allah. Maar wat makecr hicrdie mense dat hulle nie die woord wil
verstaan nie?
79· Watter goed ook al met julie mag gebeur, dit kom van Allah, en
watter kwaad julie ook mag om·val, dit kom deur julself. En Ons het
u7 as 'n boodskappcr na die mcnse gestuur. En Allah is 'n bevoegde
Getuie.
8o. Wie die Boodskapper gchoorsaam, gehoorsaam ook Allah. En
wie hulself afkeer- na hulle het Ons u nie as 'n bewaker gestuur nie.
8I. En hullc se : Gchoorsaamheid! Maar wannccr hulle van u af
wegdraai, smec sommige in die nag planne teen u woorde. En Allah
tekcn alles op wat hullc in die nag beraam. W end u dus van hulle af
en stel u vertroue aileen in Allah. En Allah is 'n uitnemende Voog.
82. Sal hulle dan nie die Qur'an bepeins nie! Was dit van iemand
anders as All:lh, sou lmlle daarin heelwat teenstrydighede ontdek het.
83. Maar as hulle num van veilighcid of vrees verneem, versprei hul-
le dit. As hullc dit maar na die Boodskapper of die gcsagvoerders ver-
wys het, dan sou die, uit hoofdc van hul kennis, dit kon vcrklaar. En
was die gt"llade van Allah nic met julle nie, dan sou julle almal, met
enkcle uitsonderinge, die duiwd gevolg het.
84. Vcg dan op die weg van Allah - u is slegs vir uself verantwoor-
5· /\rmebclasting 6. Die Profecl Muchammad 7· Muchammad