Page 164 - Quran in Afrikaans
P. 164
ik - en spoor die gelowiges aan. Dit kan wees dat Allah die stryd-
krag van die ongelowiges beteuel. En Allah is magtig, en streng in die
oplc van straf.
85. Wie ook alas berniddelaar in 'n goeie saak optree, sal 'n aandeel
daaraan he ; en wie as berniddelaar in 'n slegte saak optree, hy sal ook
'n aandeel daaraan he. En Allah hou toesig oor alles.
86. En wanneer julie gegroet word, groet dan vriendeliker terug, of
erken dit ten minste. Voorwaar, Allah hou rekening met alles.
87. Allah! Daar is geen God nie buiten Hom. - Op die Opstan-
dingsdag sal Hy julie byeenroep, daaroor bestaan geen twyfel nie. En
wie se woorde is waaragtiger as Allah s'n 1
Ajde/ing 12 · Hoe om teenoor die Huigelaars op te tree
88. W aarom is julie deur die huigelaars in twee groepe verdeel, ter-
wyl Allah hulle tot die ongeloojlaat terugkeer omdat hulle dit verdien
hen Is julie gretig oi:n hom te lei vir wie Allah laat afdwaal hen En
wie Allah laat afdwaal, vir hom salu geen uitweg vind nie.
89. Hulle wens dat julie so ongelowig is as hulle, sodat julie aan
mekaar gclyk kan wees; neem daarom geen vriende uit hul midde nie,
totdat hulie ter wille van Allah uit hul huise gevlug het. As hulle weer in
vyandskap verval, gryp hulle dan en maak hulle dood, waar julie hulle
ook mag vind; en neem geen vriend ofhelper uit hulle rnidde nie,
90. behalwe as hulie aan 'n volk behoort met wie julie 'n verbond
gesluit het, ofhulle wat na julie kom terwyl hulle harte daarteen inver-
set is om julie ofhul eie volk te beveg. Daarom, as hulle hulself op 'n
afstand. hou en julie tile beveg nie, en julie vrede aanbied - dan laat
Allah julie nie toe om iets teen hulle te onderneem nie.
91. Julie sal andere vind wat by julie sowcl as hul eie volk veilig wil
wees; tclkens watmeer hulie tot vyandigheid opgeroep word, volg
hulle blindelings. As hulie hul dan nie op 'n afstanJ hou nie, en julie
ook nie vrede aanbied of hulle hande terughou nic, gryp hulle dan en
bring hulle om, waar julie hulle ook mag vind. Teenoor hulie bet Ons
julie 'n duidelike opdrag gegee.
Ajdeling 13 · Die MovrdCIIaar !IIIII '11 Moeslicm
92. Dit betaam nie 'n gclowigr om 'n ander gclowtge om te bring
nie, tensy dit per ongduk gebeur. En wie 'n gclowige per ongcluk