Page 169 - Quran in Afrikaans
P. 169
99· Dit mag wees dat Allah hulle sal vergewe, want Allah wis die
sonde uit en is Vergewensgesind.

IOO. En wie ter wille van Allah moet vlug, salop aarde maklik 'n
herberg vind. En wie sy huis verlaat en Allah en Sy Boodskapper volg,
en die dood oorval hom, Allah het sy beloning reeds vasgestel; en Allah
is Vergewensgesind, Genadevol.

Ajdeling I 5 · Gebed tydetls die Geveg

101. En wanneer julie deur die land trek, sal dit vir julle geen sonde
wees om die gebed te verkort nie, as julie reken dat die ongelowigesjulie
leed kan aandoen. Voorwaar, die ongelowiges is julle openlike vyand.

I02. En wanneer u10 in hul midde is, en opstaan om voor te gaan in
die gebed, laat 'n deel van hulle by u staan, en ook hul wapens reghou.
En wa1meer bulle hul gebedsneerwerping voltooi het, laat hulle agter
om u gaan, en laat die ander groep, wat nog nie gebid het nie, vorentoe
kom en met u bid, en laat hulle voorsorgsmaatreds trcf en ook hul
wapcns neem. Die ongelowiges begeer dat julie nie ag sal slaan op jul
wapens en bagasie nie, sodat hulle julle gesamentlik en plotseling kan

oorval. As julie jul wapens opsy le as dit reen of wanneer julie sick is,

~al dit julle nie as sonde gereken word nie, maar tref voorsorg. Voor-
waar, Allah het vir die ongclowiges 'n vemederende straf voorberei.

103. Dus, wanneer julle die gebed voltooi het, dink aan Allah ofjulle
staan of sit of le. Maar wanneer julle veilig is, onderhou die gereelde
gebed. Gebed is vir die gdowiges, vir gesette tye, voorgeskry£

I04. En wccs nie weckhartig as julie die vyand agtervolg nie. As julie
ly, dan ly bulle ook, en julie kan van Allah verwag wat hulle nie durf
verwag nie. En Allah is Alwetend Alwys.

Afdeling 16 · Die Huigelaars is 011eerlik

105. Waarlik, Ons het u die Bock wat die waarheid bevat, geopen-
baar sodat u tusscn die mense reg kan spreek met behulp van wat Allah
u gelcer het. En wecs gem plcitbesorgcr vir die onecrlikcs nie.

106. En vra vergifi1is van Allah. Voorwaar, Allah is Vergewens-
gesind, Genadevol.

107. Pleit nie vir bulle wat hul side onreg aangedocn hct nie. Voor-
waar, Allah het hom nie lief wat verraderlik en sondig is nie.

10. Muchanun;,td

66
   164   165   166   167   168   169   170   171   172   173   174