Page 174 - Quran in Afrikaans
P. 174
II8. vir wie Allah vervloek het. En hy11 het gese: Ek sal voorwaar
'n gedeelte van u dienaars rnislei;

I I9. en ek sal hulie sekerlik laat dwaal en ydele begeertes in hulle
opwek, en hulie aanhits om die ore van die vee te keep,12 en hulle
aanspoor om die skepping van Allah te verder£

En wie die duiwel as vriend neem, en Allah verloen, sal sekerlik 'n
sigbare verlies lei.

120. Hy maak beloftes aan hulie, en wek in hulie ydele begeertes.
En wat die duiwel belowe, is niks anders nie as bedrog.

I2I. Dit is hulie wat in die hel sal woon, en hulle sal daaruit nie kan
ontsnap nie.

122. En hulle wat glo en goeie dade doen, salons laat ingaan in die
tuine waardeur riviere vloei, om daar vir ewig te vertoef. Allah kom sy
beloftes na. En wie se woord is waaragtiger as Allah s'n?

123. Dit sal nie na julle13 ydel~ smaak wees nie, en ook nie na die
ydele smaak van die mense van die Boek nie. Wie kwaad doen, sal
daarvoor gestraf word, en hy sal buiten Allah geen vriend of helper
vindnie.

I24. Maar wie. goeie werke verrig, hetsy man of vrou, en 'n ge-
lowige is - dit is hulie wat die Hemel sal binnegaan, en hulle sal nie die
geringste onreg aangedoen word nie.

I25. En wie is 'n grater gelowige ashy wat homself onvoorwaarde-
lik aan Allah onderwerp, en wat goed doen aan sy naaste, en die gods-
diens van Abraham, die opregte volg? En vir Abraham het Allah tot 'n
vriend geneem.

126. En aan Allah behoort alles wat in die hemel of op die aarde is.
En Allah omvat aile dinge.

Ajdeling I9 · Regverdige Behandelit1g van Weeskinders en Vroue

127 . En hulie 14 sal u om 'n uitspraak oor die vroue vra. Se: Allah
gee julie Sy uitspraak oor hulle; tesame met wat aan julie in die Boek15
geopenbaar is oor die weduwees, - aan wie julie nie soveel gee as wat
voorgeskryf is nie, terwyl julie nie voornemens is om met hulle in die
huwelik te tree nie, - en ook oor die swakkes onder die kinders, en
dat julie die wese regverdig moet behandel. En watter weldaad julie
ook verrig, voorwaar, Allah weet daarvan.

I I. Satan 12. 'n Praktyk waarvolgens sekere diere aan afgode gewy is
13 . Afgodedienaars ' 14. Die gelowiges 15. Die Qur'an

68
   169   170   171   172   173   174   175   176   177   178   179