Page 176 - Quran in Afrikaans
P. 176
128. As 'n vrou mish~deling of verlating van haar man vrees, sal

hulle sander blaam wees as hulle na 'n versoening streef. En 'n versoe-
ning is verkieslikcr. En gierigheid ontstaan in die gedagte. En as julie
goed doen aan a11der en julie plig nakom, dan is Allah waarlik goed in-
gelig oor julie dade.

129. En julie kan geen gelykheid tussen vroue handhaaf nie, hoe
graag julie ook a! wil. Maar keer nie heeltemal teen een sodat julk
haar in onsekerheid laat nie. En as julie 'n versoening bewerk en
julie plig nakom, dan is Allah voorwaar Vergewensgesind, Gehade-
vol.

130. En as hulle van mekaar skei, dan sal Allah albei deur Sy oor-

vloed onafhanklik maak. Allah is Barmhartig, Alwys.
I 3I. En aan Allah behoort alles wat in die heme! en op die aarde is.

Ons het hulle gebied aan wie die Boek voor julie gegee was, en Ons
gebied ook julie om julie plig na te kom. En indien julie nie glo nie -
voorwaar, aan Allah behoort alles wat in die hemcl en op die aarde is.
En Allah is Sclfgenoegsaam, Lofwaardig.

132. En aan Allah behoort alles wat in die heme! en op die aarde is.
En Allah is 'n uitnemende Voog.

133. As dit Hom behaag, kan Hy julie, o volk, wegneem, en ander in
j ulle plek stel. En Allah het al die mag om dit te doen.

134. Wie die beloning van hierdie wereld verlang- by Allah is die
beloning van hierdie sowel as die toekomende wereld. En Allah is Al-
horend, Alsicnde.

Ajdeli11<~ 20 ยท Veroordelin,~ vall Huigclary

135. 0 julie gelowiges, wees voorstanders van regverdigheid, ge-
tuies vir Allah selfs al is dit tot skade van julie ofjulie ouers ofjulle ver-
wante - ongeag of hulle ryk of arm is; Allah verlang van die ryke net
soveel as van die anne. Volg nie julie begeertes sodat julie nie afdwaal
nie. En as julie die waarheid verdraai of daarvan afwyk, dan is Allah nog
steeds bewus van j ulle dade.

136. 0 julie gelowiges, glo in Allah en Sy Boodskapper en aan die
Boek wat Hy aan Sy Boodskapper geopenbaar het. En wienie in Allah
en Sy engele, en Sy Boeke, en Sy boodskappers en die Laaste Dag glo'
nie, het voorwaar ver afgedwaal.

137. Hulle wat eers glo en dan die geloof verwerp, en dit daama

weer aanneem en weer eens verwcrp, en daarna in ongdoof toeneem,
   171   172   173   174   175   176   177   178   179   180   181