Page 179 - Quran in Afrikaans
P. 179
hulie sal Allah nie vergewe nie, ook sal Hy hulie nie na die regte
wegleinie.
138. Vertel aan die huigelaars dat daar op hulle 'n smarclike straf
wag-
139· hulie wat die ongelowiges in plaas van die gelowiges as vriende
neem. Soek hulie mag by hulie? Voorwaar, alle mag behoort aan
Allah.
140. Hy het reeds in die Boek16 aan julie geopenbaar dat wanneer
julie hoor dat die boodskappe van Allah bespot word, julie nie saam
met die spotters mag sit nie, behalwe as hulie die gesprek verander,
anders sal julie saam met hulie gereken word. Voorwaar, Allah sal die
huigelaars en ongelowi.ges in die hel vergader-
141. hulie wat wag dat ongelukke julie tref. Verleen Allah 'n oar-
winning aanjulle, se hulie: Was ons nie saam met julie nie? En as daar
'n kans vir die ongelowiges was, dan se hulie : Het ons nie die oorhand
oor julie gekry en julie teen ongelowiges beskerm nie? Daarom sal
Allah op die Opstandingsdag tussen julie oordeel, en Hy sal die onge-
lowiges nie oor die gelowiges laat seevier nie.
Ajdeling 21 • Einde van die Huigelaars
142. Die huigelaars probeer om Allah te bedrieg, maar hulle sal vir
hulle bedrog gestrafword. En wanneer hulie vir die gebed opstaan, dan
staan hulie traag op - hulle doen dit slegs om deur die mense gesien te
word en dink maar min aan Allah,
143. weifelend tussen dit of dat-en behoort nog aan hierdie, nog aan
daardie. En vir wie Allah laat afdwaal, vir hom sal julie geen uitweg
vindnie.
144. 0 julle wat glo, verkies nie die ongelowiges as vriende bo die
gelowiges nie. Wiljulle Allah 'n duidelike bewys teenjulselfgee?
145. Die huigelaars is voorwaar in die diepste kuil van vuur, en vir
hulle sal jullc gecn helpers vind nie,
146. behalwe wanneer hulie berou het en hulself verbeter, en aan
Allah vashou en opreg is in hulie gehoorsaamheid aan Allah - sulkes
is saam met die gelowiges. En Allah sal aan die gelowiges weldra 'n
buitengewone beloning gee.
147. Waarom sal Allah julie dan straf as julie dankbaar is en glo?
En Allah is die ewige Vermenigvuldiger van Belonings, Alwetend.
16. Die Qur'an