Page 181 - Quran in Afrikaans
P. 181
DEEL VI

148. Allah hou nie van beledigende taal in die openbaar nie, behalwe

deur iemand wat onreg aangedoen word; en Allah is Alhorend, Al-

wetend.

149- Ofjulie openlik of in die geheirn goed doen, of kwaad verge-

we voorwaar Allah is altyd Vergewend, Almagtig. en ~n_ ondcrsk~id
;50. Hulle :.Vat Allah en Sy Boodskapper verwerp

wil maak tussen Allah en Sy boodskappers, en sc: Ons glom somnuge

maar nie in ander nie, en 'n rniddeweg wil volg-

151. hulle is waarlik ongelowiges, en vir die ongelowiges het Ons 'n

vemederende strafberei.

152. En bulle wat in Allah en in Sy boodskappers glo: en gee~ onder-

skeid tussen enige van hulie maak nie, aan bulle sal Hy n belonmg toe-

ken. Allah is VergewellSgesind, Genadevol.

Ajdeling 22 · Oortredinge van die ]ode

153- Die Mense van die Boek vra u om vir bulle 'n Boek uit die
hemel te laat neerdaal; tog het hulle van Moses iets graters verwag,
want bulle het gese: Toon Allah aan ons. Toe het 'n verbrysele~de
straf bulle getref vanwee hul oortredinge. Toe het bulle, nadat dwd~­
like bewyse aan bulle getoon is, 'n kalf as god geneem; tog het Ons dit
vergewe. En Ons het aan Moses duidelike _gesag verleen.

154. En tydens die verbond het Ons die berg hoog bo bulle verhef,
en gese: Gaan die poort ootmoedig binne. En Ons het aan bulle ~ese:
Onteer die Sabbat nie; en Ons het 'n vaste verbond met bulle geslwt.

I 55· Weens bulle skending van die vcrbond, en bulle ongeloof in
die boodskappc van Allah, en omdat bulle di~ profe_te sander rede
doodgemaak het, en omdat bulle sc: Ons harte 1s gcslwer - ne~, Allah
het dit verseel vanwee bulle ongeloof, daarom glo bulle maar nun-

156. en om bulle ongeloofen hul kwaadaardige laster teen Maria;
157. en omdat bulle se: Ons het die Messias, Jesus, die seun v~
Maria, die boodskapper van Allah, omgebring - en hulle het hom ~e
gedood nie, en ook nie tot rue dood tO~ gckruisig ~e, maar dit het Vlr
bulle gelyk asof dit so is. En bulle wat hieroor ve_rskil, twyfel voorwa;r
daaraan. Hulle het geen kennis daaromtrent me, maar volg slegs n
vermoede, en hulle het hom beslis nie doodgemaak nie;

71
   176   177   178   179   180   181   182   183   184   185   186