Page 186 - Quran in Afrikaans
P. 186
170. 0 mensekinders, die Boodskapper het waarlik met die waar-
heid van jul Here na julle gekom, daarom moet julie glo, dit sal vir
julle beter wees. Maar as julie nie glo nie, voorwaar, aan Allah behoort
alles wat in die hemel en op die aarde is. En Allah is Alwetend, Alwys.

171. 0 mense van die Boek, moenie die bepalinge van julle gods-
diens verontagsaam nie, en se niks anders van Allah as die waarheid nie.
Die Messias, Jesus, die seun van Maria, is slegs 'n boodskapper van
Allah en van Sy woord wat Hy as 'n genadegawe van Hom aan Maria
gegee het. Glo daarom in Allah en Sy boodskappers. En se nie : Drie-
enige. Maar staak dit, dit is vir julie beter. Allah is 'n enkele God. Dit is
ver van Sy heiligheid dat Hy 'n seun sou he. Aan Hom behoort wat in
die hemel en op die aarde is. En Allah is die groot Bewaarder van Alles.

Ajdeling 24 ยท Profeetskap van Jesus

172. Die Messias ag dit nie benede hom om 'n dienaar van Allah te
wees nie, en so ook nie die engele wat naby Hom is nie. En wie Sy
diens minag en hoogmoedig is, Hy sal hulle almal versamel en voor
Hom bring.

173. Maar hulle wat glo en goeie dade doen, sal hul beloning ten
voile van Hom ontvang, en uit Sy oorvloed nog meer. Maar hulle wat
dit versmaai en hoogmoedig is, sal Hy met 'n smartlike kastyding be-
straf.

174. En hulle sal buiten Allah nog vriend nog helper vind.
175. 0 mense, tot julie het inderdaad 'n duidelike bewys van jul
Here gekom; en Ons het 'n helder lig virjulie neergestuur.
176. Daarom- aangaande hulle wat in Allah glo en aan Hom vas-
hon- sal Hy hulie tot Sy barmhartigheid en genade toelaat, en hulle op
die regte pad na Hom lei.
177. Hulie vra u om uitspraak te gee: Se: Dit is Sy uitspraak aan-
gaande hulle wat nog ouers nog kinders besit. Indien 'n man kinderloos
sterf, maar 'n suster het, dan moet sy die helfte kry van wat hy nalaat ;
en hy sal alles van haar erf as sy geen kind het nie. Maar as daar twee

susters is, moet hulle twee-derdes kry van wat hy nalaat. En as daar

meer broers en susters is, dan moet elke broer soveel kry as twee sus-
ters. Allah maak julle dit duidelik, sodat julie nie moet afdwaal nie. En
Allah het kennis van alle dinge.

73
   181   182   183   184   185   186   187   188   189   190   191