Page 184 - Quran in Afrikaans
P. 184
. nee, God het hom opgehef tot Homself en God is Almagtig in krag en
wysheid.
159. Daar is geen persone van die boek maar moet in Hom glo voor sy dood.17
16o. Weens die ongeregtigheid van die Jode het Ons hulle die goeie
dinge verbied wat Ons hullevoorheen vergun het; en oak omdat hulle
die mense van die weg van Allah weerhou het.
161. En omdat hulle woekerwins neem- ofskoon dit hulle verbied
was - en hulle onregverdige vertering van die rykdomme van mense.
En vir die ongelowiges onder hulle het Ons 'n smartlike kastyding
voorberei.
162. Maar hulle wat kennis dra, en die gelowiges, glo in wat aan u
geopenbaar is; en in dit wat v66r u geopenbaar is; en so oak hulle wat
die gereelde gebed onderhou en die Zakaat11 betaal, en in Allah en aan
die Laaste Dag glo - aan hulle sal Ons 'n groat beloning gee.
Afdeling 23 · Vorige Openbaring bevestig die Qur'anse Verklaringe
163. Voorwaar, Ons het aan u geopenbaar soos Ons aan Noag en die
profete na hom geopenbaar het; en aan Abraham en Isrnael, en Isak en
Jakob en die volkstamme en aan Jesus en Job en Jona en Aaron en
Saloma het Ons geopenbaar, en aan Dawid het Ons die psalms gegee.
164. En Ons het boodskappers gestuur, wat ons reeds aan u genoem
het, en oak boodskappers van wie Ons niks aan u gese het nie. En tot
Moses het Allah Sy woord gerig-
165. boodskappers wat blye tyding bring en oak waarsku, sodat die
namense nie teen Allah sal murmureer die koms van die boodskappers
nie. En Allah is Almagtig, Alwys.
166. Maar Allah getuig dat wat Hy aan u geopenbaar het, Hy deur
Sy kennis geopenqaar het, en die engele getuig ook so. En Allah is die
beste Getuie.
167. Hulle wat nie glo nie en ander van die weg van Allah afhou, het
inderdaad ver afgedwaal.
168. Hulle wat nie glo nie en onregverdig handel, sal nooit deur
Allah vergewe word nie, en Hy sal hulle nooit na 'n pad toe lei nie,
169. behalwe tot by die pad na die hel sodat hulle lank daarin kan
vertoe£ En vir Allah is dit maklik.
- - - - ------ - -- ·--- -
17. Jaua sal terrugkeur na die urde. waar hy sal trou en lewe 11000 a normale mens. \bOr oy dood sal aile men.sdom
glo dol hy • profeel v1111 God wu en op die dojl v1111 afrekening sal hy ge1uig l hom gelliiUik hel. 18. ArmebeiiiSting
72

glo dol hy • profeel v1111 God wu en op die dojl v1111 afrekening sal hy ge1uig l
72