Page 172 - Quran in Afrikaans
P. 172
08. Hulle probeer om hulle misdade vir die mense te verberg, maar
vir Allah kan hulle dit nie verberg rue, en Hy is by wanneer hulle snags
'n bespreking voer wat Hom nie behaag nie. En Allah omring altyd
alles wat hul doen.
109. Kyk! Dit is julie wat in hierdie lewc vir hul pleit. Maar wie sal
op die Opstandingsdag vir hulle by Allah intree, of wie sal as voog oor
hullewees1
I IO. En wie sondig of sy siel onreg aandoen en daarna vir Allah om
vergifllis vra, sal Allah Vergewensgesind, Genadevol vind.
III. En wie 'n sonde begaan, doen dit ten koste van sy eic siel. En
Allah is Alwetend, Alwys.
II2. En wie 'n fout of'n sonde begaan en dit dan aan 'n onskuldige
toeskryf, voorwaar, hy neem die skuld van lastering en kwaadwilligc
sonde op homself.
Ajdeling I7 · Geheime Beraadslagings van die Huigelaars
I I 3. En was dit nie vir die goedertierenhcid van Allah, en Sy genade
nie, sou hulle al besluit het om u te vernietig. Maar bulle vernietig nie-
mand anders as hulle self nie, en hulle kan u geheel en al geen skadc
aandoen nie. En Allah het u die Bock en die \Vysheid geopenbaar, en
u onderrig in wat u nie geweet het nie; en Allah se goedertierenheid
oor u is baie groat.
I I4. Daar word niks goeds gebore uit die geheime beraadslaging van
huigelaars nie, maar wel uit hom wat liefdadigheid of goedheid be-
vorder, en die mense tot vrede aanspoor. En wie dit doen en na die
welbehae van Allah soek, hom salOns ryklik beloon.
II5 . En wie vyandig teen die Boodskapper optrec nadat sy leiding
vir hom duidclik geword het en 'n ander weg as die gelowiges in-
slaan, Ons sal hom sy eie sin laat volg, en Ons sal hom in die hel wcrp.
Dit is 'n gedoemde bestemming.
Ajdeli11g 18 · Die Veroordeling van Afgodery
II6. Voorwaar, Allah vergewe dit nie as iets aan Hom gelykgestel
word nie, maar behalwe dit vergeef Hy wie Hy wil. En wie iets aan
Allah gelykstel, het inderdaad ver afgedwaal.
_ I 17. Wie buiten Hom iets aanbid, aanbid lewclose dinge, en hulle
a:mbid nicm:md anders nie as die opstandige Satan,