Page 167 - Quran in Afrikaans
P. 167
dmaak, moet 'n gelowige slaafbevry, en bloedgeld aan sy mense8
betaal, tensy hulle dit uit liefdadigheid kwytskeld. Maar as die oor-
ledene 'n gelowige uit 'n ongelowige stam is, dan is die bevryding
van 'n slaaf voldoende. En as hy aan 'n volk behoort met wie julie
'n verbond gesluit het, dan moet die bloedgcld aan sy mense be-
taal word, tesame met die bevryding van 'n gelowige slaaf; maar
hy wat nie die vermoe daartoe besit nie, moet vir twee agtereen-
volgende maande vas - 'n boete aan Allah. En Allah is Alwetend,
Alwys.
93- En wie 'n gelowige met opset doodmaak, die hel sal sy vergel-
rung wees, daarin sal hy vertoef. Allah se toom is op hom; Hy het hom
vervloek en sal vir hom 'n groot strafberei.
94- 0 julie gclowiges, wanneer julie in die weg van Allah opruk,
stel eers ondersoek in, en se vir niemand wat julie in vrede groet: U
is geen gelowige nie!- Sock altyd die goeie in hierdie lewe. By Allah
is goeie in oorvloed. Julle was voorheen ook so, 9 maar Allah het aan
julie Sy guns bewys; stel daarom eers ondersoek in. Voorwaar, Allah
is altyd bewus van julie dade.
95- Die onwilliges onder die gelowiges- met uitsondering van die
wat liggaamsgebreke het - is nie gelyk aan hulie wat met hul rykdom
en persoon hard strewe nie. Allah het hulle wat met rykdom en persoon
strewe, stap vir stap bo die terughouers laat uitblink. En aan elkeen het
Allah veel goed belowe. En Allah sal die strewers bo die terughouers
bevoordeel met beloning,
96. 'n groter vergifuis en barmhartigheid. En Allah is Vergewensge-
sind, Genadevol.
Ajdeling 14 ยท Moeslims tvat moes agterbly
97- Aangaande hulie wat deur engde omgebring is omdat hulle
hulself onreg aangedoen het, aan hulle sal die engele vra: W at het j ulle
aangevang? Dan sal hulle se: Ons was swak. Aan hulle sal gese word:
Was Allah se aarde nie ruim genoeg vir julie om daarop te verhuis
nie? Dit is hulie vir wie die hel 'n tuiste sal wees - en dit is 'n gedoemde
bestemrning.
98. Maar nie die swak mans en vroue en kinders, wat geen middele
tot hul beskikking gehad het nie en ook geen weg tot ontsnapping kon
vind nie.
8. Erfgenamc 9. d.w.s. ongelowig
6s