Page 157 - Quran in Afrikaans
P. 157
cc het? Maar ems het inderdaad aan die kinders ~an Abraham_ die

Bock en die wysheid gcskenk, en Ons hct aan lmlle n grote konmk-

ryk gcgee. .,

55. Onder hulle is daar diegcnc wat in hom3 glo en ook d1e wat

vir hom die rug toekccr. En die hel is goed gcnocg vir hullc.

56. Hullc wat nic in Ons boodskappe glo nie, salons weldra die vuur
laat bi1mcgaan. En as hulle vclle vcrbrand is, sal Ons dit tel~cns mc_t 'n

nuwe vervang, sodat hulle die voile straf kan kry. W aarlik, Allah 1s

_Almagtig, Alwys.

57.' E~ hulle wat glo en goeie dade docn, sal Ons die tuine waardeur

riv:iere vloei, laat bi:nncgaan, om v:ir ewig daarin te -vertocf. Daarin

sal v:ir hullc rein mctgeselle wees, en Ons sal hulic tocgang tot wd-

dad.ige skadu's vcrleen. .

58. Voorwaar, Allah gebiedjulie omjul vertroue te stel m hulle wat

agtenswaardig is, en dat wa.1mecr julie tussen mense moet regspr_eek,
julle dit in gercgtighcid moet doen. Voorwaar, Allah ven~aan julie

met wat voortrcflik is. Voorwaar, Allah is die Alhorendc, Als1cndc.
59· 0 julie wat glo, gchoorsaam Allah en gchoorsa~m die Boodskap-

per, en die gesaghcbbcrs onder julie; en as jtille oor iets twis, verwys dit

na Allah en die Boodskapper, as julle in Allah en aan die Laaste Dag

glo. Dit is die bcste en ook meer geskik vir die bereiking van die eind-

docl.

Ajdeli11g 9 · Die Project moet Gehoorsaam Word

6o. Het julie dicgene gesien wat beweer dat hulle glo in die ope~­
baringe en in dit wat v66r hulle geopenbaar is 1 Hulle soek graag die
oordeel van die duiwd, hoewel hulle beveel was om hom te verwerp.
En die duiwd wil hullc graag laat afdwaal.
- 61. En wanncer aan hulie gese word: Kom na die dinge wat Allah
aan die Boodskapper gcopenbaar het, dan sien u hoedat die huigelaars
van u afwegdraai.

62. Maar wanneer 'n ongcluk hulie tref, vanwee die werke van
hulle hande, kom hul al swerend na u: By Allah, ons het niks anders as

die goeie en versoening begeer nie. .

63. Dit is hulle van wie se harte Allah die geheime weet; wendjtille

daarom van hullc af, en vermaan hulie, en spreek raak woorde met

hulle wat hul kan baat.

64. En Ons stuur geen boodskapper nie of hy moet, volgens Allah

J. Muchammad

61
   152   153   154   155   156   157   158   159   160   161   162