Page 152 - Quran in Afrikaans
P. 152
rom is deugsame vroue ook onderdanig, 1 en waak sy l'>Or die on-
gesiene,2 soos Allah dit ook bewaak. En hulle van wie julle ongehoor-
saamheid vrees, wys hulle tereg, en laat hulle in die beddens aileen, en
tugtig hulle. As hulle daarna gehoorsaam is, vergewe hulie. Voorwaar,
Allah is Verhewe, Groot.
35 - En as jy 'n breuk tussen die twee vrees, stel dan 'n arbiter aan
uit sy familie, en een uit haar familie. As hullc albei versoening begeer,
sal Allah dit bewerk. Voorwaar, Allah is Alwetend, Alkcnnend.
36. En aanbid Allah, en vereensdwig n.iks met Hom n.ic, en bewys
vriendelikheid aan j+tlle ouers, en verwante, en die wese en die be-
hoeftiges; en aan j ulle n.aaste, wat ook 'n bloed verwant kan w ees ; en
aan die n.aaste wat 'n vreemdehng is, en aan jul metgeselle, en aan die
reisiger, en aan hulle wat j ulle regterhande besi t. Voorwaar, Allah het
die verwaandes en. die grootpraters nie liefuie.
37· Hnlie wat gierig is en die mense aanspoor tot gierigheid, en,
verberg wat Allah hulle uit Sy oorvloed gegee het - er1 vir die onge-
lowiges het Ons 'n. vernederendc strafvoorberei-
38 . en vir hulle wat rykdom wcggee 01,11 dcur die mense gesicn te
word, en wat nie in Allah glo n.ic, en. ook nic aan die Laaste Dag nie. En
wie die duiwel as vriend het, het 'n verderflike vriend.
39. En wat kan hullc oorkom as hulle in Allah glo en aan die Laaste
Dagen uitdeel van wat Allah aan. hullc geskenk het?
40. Waarlik, Allah rig nie 'n grein~ie kwaad aan nie; en as dit 'n
goeie daad is, dan vermenigvuldig H y dit en gee van Sy kant 'n groot
beloning.
41. Maar hoe sal dit wees wanneer Ons 'n getuie vir elke volk sal
inroep en u as getuie teenoor hulle stel ?
42. Op hierdie dag sal hulle wat nie wou glo nie, en die Bood-
skapper ongehoorsaam was, wens dat die aarde saam met hulle gclyk
gemaak moet word. En n.iks kan hulle vir Allah verberg nie.
Ajdeliug 7 · Reinigin,~ !'all die Sicl
43 ; 0 julle wat glo, tree n.ie tot die gebed toe terwyl julie nog
bedwelmd is van drank n.ie, totdat julie weet wat julle se; en ook nie
nadat julie gemeenskap gehad het n.ie, totdat julie gebad het. En as julie
siek of op reis is, of een van julle kom van die gemakshuis, ofjulie het
'n vrou aangeraak en kon geen water vind nie, neem dan suiwer grond,
I. Aan Allah 2 . 'n Eufemisme vir die regte van ciie man
59