Page 146 - Quran in Afrikaans
P. 146
n skandelike gedrag. En as julie hulie haat, dan mag dit wees dat julle

iets verafsku waarin Allah veel goeds villd.
20. En as u een vrou ill plaas van 'n ander wil neem, en u haar reeds

heelwat goud gegee het, neem dan niks daarvan terug nie. Sal julie dit
deur laster, en op 'n klaarblyklik sondige manier terugneem?

21. Hoe kan julie dit neem, wanneer julle reeds by mekaar mgegaan
het, en hulle 'n sterk verbond metjulle gesluit het?

22. En tree voortaan nie meer in die huwelik met die vroue van jul
vaders nie. Voorwaar, dit is sleg en afskuwelik, en dis 'n verkeerde ge-
bruik.

Afdeli11g 4
Met watter Vrouens in die Huwelik getree mag word

23. Vir julle is verbode: julie moeders, en julie dogters, en jul
susters en julle vaders se susters, en die dogters van jul broers, en die
van jul susters, en julie soogmoeders, en jul stiefsusters, en moeders
van julle vroue, en jul stiefdogters wat onder die sorg is van vroue by
wie julie ingegaan het- maar as julle nie by hulle ingegaan het nie, dan
is jul sonder blaam - en die vroue van jull; seuns wat uit jullendene
gebore is. Ook is dit julie verbode om twee susters te trO"u, met uitsonde-
rmg van wat reeds verby is. Voorwaar, Allah is Vergewensgesmd,
Genadevol.

DEEL V

24. En aile getroude vroue, met uitsondering van die gevangenes wat

julie regterhan.?e besit, is vir julie verbode; dit is Allah se verordening

aan julie. En aile vroue is julie veroorloofbuiten hierdie, op voorwaarde
dat julie hulle soek met jul eiendom, en met hulle ill die huw~lik tree

en geen ontug pleeg nie. Aangaande hulle, met wie dit jul baat om in

die huwelik te tree, gee hulle hul bruidskatte volgens die voorgeskrewe

bepaling. En daar sal op julle geen blaam rus oor alles waartoe julie

ooreenkom nadat die bruidskat vasgestel is nie. Voorwaar, Allah is

Alwetend, Alwys. ยท

25. En die van julie wat dit nie kan bekostig om met vrye gelowige
vroue ill die huwelik te tree nie, trou dan met sulke gelowige diens-
meisies as wat julle regterhande besit. En Allah ken julie geloof die
beste. Julie is na aan mekaar, tree daarom met hulle ill die huwelik met

57
   141   142   143   144   145   146   147   148   149   150   151