Page 195 - Quran in Afrikaans
P. 195
orwaar, Ek is met julie. As julie die gebed onderhou en die Zakaat
beta:U en in My boodskappers glo en hulle bystaan, en in die die11s uan
Allah wdgevallige offers bring, sal Ek julie sonde vir julie uitvvis en gee
dat julie die Tuine waardeur riviere stroom, sal binnegaan. Maar die
van julie wat dit dan vcrwerp, het indcrdaad van die rcgte pad afge-
dwaal.

1 3ยท Maar weens hul skending van die vcrbond het Ons hulle ver-
vloek en lml harte verhard. Hulle ruk woorde uit verband en vergeet 'n
deel van die vennaninge teen hulle. Op enkeles na sal julie bulle altyd
verradcrlik vind. Vergewe hulle maar en wend julie van bulle af.
Allah het hulle wat goed doen, waarlik lief.

14. En met hulle wat sc: Ons is Christene, het Ons ook 'n verbond
gesluit, maar hulle het 'n gcdedte van die vermaninge vergeet. Daarom
het Ons vyandskap en haat onder hulle laat staan, wat sal duttr tot die
W ccropstandingsdag. En Allah sal hulle weldra meeded wat hulle
gcdoenhet.

15. 0 Mense van die Bock, Ons Boodskapper het waarlik tot julie
gekom om baic te ontsluier wat voorheen vir julle in die Bock verborge
was ofv,rat verlore gegaan het. Voorwaar, Allah hetjulle 'n Ligen 'n
duidelikc Bock gcgee,

r6. waannee Allah bulle wat na Sy welbehae sock, op die pad
van vrede lei, en hullc, deur Sy gtms, van uit die duisternis na die lig

bring.
17. Die ongelowiges se : Voorwaar, Allah - Hy is die Messias, die

seun van Maria. Se am1 Ilillie: Wie sou iets daaraan kan doen as Allah
die Messias, die seun van Maria, en sy moeder, en alma! op aarde wou
verdelg? En aan Allah behoort die hemel en die aarde en dit v\"at daar-
tussen is. Hy skep wat Hy wil, en Allah hct mag oor aile dinge.

I 8. En die Jode en die Christene se: Ons is die seuns van Allah, en sy

geliefdes. Se: Waarom strafHy julie dan omjul sondes: Nce,julle is
sterilinge, net soos Sy ander skepselc. Hy vergewe wie Hy wil en Hy
straf wie Hy v.:il. En aan Allah behoort die koninkryk van die hemd
en die aarde en alles wat daartussen is, en tot Hom is die terugkeer.

19. 0 mmse van die Bock, Ons Boodskapper het waarlik na julle
gekom, nadat daar 'n onderbreking in die reeks boodskappcrs was, om
te verduidelik, sodat julie nie mag se: daar het nooit 'n draer van blye
tyding of 'n waarskuwer na ons gekom nie. Nou het daar waarlik 'n
draer van goeie tyding en 'n waarskuwer na jnlle gekom. En Allah het
mag oor alle dingc.
   190   191   192   193   194   195   196   197   198   199   200