Page 197 - Quran in Afrikaans
P. 197
Ajdeling 4 · Israeliete se Skenditlg van dit Verbond

20. En toe Moses aan sy volk gese het: 0 my vol.k:, dink aan die guns

van Allah en hoe Hy profete onder julie verwek, en van julie konings
gem~ak het, en aan julie gegee het wat Hy aan geen ander volk gegee
het rue.

21. 0 my volk, betree die heilige land wat Allah vir julle bestem
het en moenie die rug daarvoor draai nie, anders sal julie as oorwon-
J1enes terugkeer.

22. Hulle het geantwoord: 0 Moses, dit word bewoon deur 'n mag-
tige volk, en ons sal dit nie kan binnegaan voordat hulie nie daaruit
vertrck het nie; maar as hulle daaruit trek, sal ons sekerlik binnegaan.

23. Twee manne onder hulie, wat nie gevrees het nie en aan wie
Allah Sy guns bewys het, het gese: Gaan hulie poorte binne, want as
julie ingegaan hct, sal julie sekerlik seevier; en stel julie vertroue op
Allah, as julie gelowig is.

24. Hulle het geantwoord: 0 Moses, ons sal die land nie binnegaan
terwyl hulle nog daar is nie. Gaan u en u Heer maar, en veg; voorwaar,
hier bly ons sit.

25. Hy het gese: My Heer, ek het oor niemand beheer nie, behalwe
oor myself en my broer. Maak 'n onderskeid tussen ons en hierdie op-
standige volk.

26. Hy het geantwoord: Voorwaar, veertigjaar lank sal dit vir hulle
verbode wees - dwalend sal hulle deur die land trek. Bekommer u
daarom nie oor die ongehoorsame volk nie.

Ajdeling 5 · Kai11 en Abel - moorddad(~e sameswerings tec11 die Projeet

27. En vcrtel hulle die ware vcrhaal oor die twee seuns van Adam.
Hoe hulle geoffer het, maar dat die ecn se offer welgevallig was en die
andcr s'n nie. Hy het gese: Ek sal u sekerlik doodmaak. Die ander:
Allah aanvaar aileen die offers van die pligsgetroucs.

28. As u u hand na my uitstrek om my dood te maak, sal ek my
hand teen u nie oplig nie. Voorwaar, ek vrees Allah, die Heer van die
Were! de.

29. Ek sou liewers begeh dat u met u sonde teen my, sowel as met
u cie, bclas word, sodat u ecn van die bewoners van die vuur kan wces:
Dit is die beloning van die misdadigers.

30. Maar die begeerte om sy broer dood te maak, het die oorhand

77
   192   193   194   195   196   197   198   199   200   201   202