Page 202 - Quran in Afrikaans
P. 202
Allah behoort nie: Hy straf wie Hy wil en vergewe wie Hy wil. En
Allah het mag oor aile dinge.

41. 0 Boodskapper, laat hulle wat maklik in ongeloof verval u nie
bedroef nie. Hulle wat met die Iippe se: Ons glo, terwyl hulle harte
sonder geloof is. En onder hulle is Jode - lu.isteraars ter wille van die
leuen, luisteraars vir 'n ander volk wat nic tot u gekom het nie- hulle
verdraa.i woorde nadat u dit in hul regte plekke ingevocg het, en se:
As dit aan julie gegee is, neem dit, maar as dit nie aan julle gegec is tile,
"\Yees dan versigtig. En vir hom vir wie Allah op die proef wil std,
kan u niks by Allah docn nie. Dit is hulle vir wic Allah willoutcr. Vir
hulle is daar skande in lticrdie wcrcld en 'n smartlike straf in die Hicrna-
maals.

42. Hulle is luistcraars ter wille van 'n leucn, verslinders van verbode
dinge. As hulle na u kom, sprcek dan reg tussen hulle en wend u daar-
na van hulle af. En as u u van hulle afwend, kan hullc u geen skade aan-
doen nie. En as u rcgspraak gee, oordccl dan tussen hulle met reg-
verdigheid. Voorwaar, Allah het die regvcrdigheid lief.

43. Maar waarom stel hulle u as regter oor /utile aan as hulle die Tora
het waarin die uitsprake van Allah is: Tog wend hulle hul daarvan af.
En hierdie mense is nie gelowiges nie.

Ajdeling 7 ยท Die Qur'all e11 Vorigc Skrijtc

44- Waarlik, Ons het die Tora, waarin Ieiding en lig was, gcopen-
baar. Daarmee het die profete, wat hulself am1 Allah onderwerp het, 'n
oordeel oor die Jode en die rabbyne en die wctgeleerdes uitgesprcck,
want die bewaking van Allah se Boek was aan hulle opgedra, en hulle
was daarvan getuies. Vrees daaromnie die mense nie, maar vrees My,
en neemnie 'n geringe prys vir My boodskappe aan tile. En wienie reg
spreek in die Jig van Allah se openbaringe nic, hul~e is die on?c~owiges.

45- En Ons het vir bulle daarin voorgeskryf: n Lewe v1r n lewe,
oog om 0 og, 'n neus vir 'n neus, 'n oor vir 'n oor, 'n tand _vir 'n ta~1d e_n
'n rc~verdige vergclding vir toegediende wonde. Maar w1e van hierdie
reg van hom afstand doen, vir hom sal dit 'n versoening wees: En die
wat nie ooreenkomstig die openbaring van Allah reg spreek me, hulle
is die onregverdiges.

46. En Ons het Jesus, die seun van Maria, in hul voetstappe laat volg,
om te bekragtig wat v66r hom in die Tora verskyn het; en Ons het
hom die Evangelic gegee waarin lig en Ieiding was; en wat dit wat

79
   197   198   199   200   201   202   203   204   205   206   207