Page 207 - Quran in Afrikaans
P. 207
d, dan sal Allah 'n ander volk verwek wat Hy salliefhe en wat Hom
sal liefhe, nederig teenoor die gelowiges, maar sterk teenoor die on-
gelowiges. 'n Volk wat hard sal stry op die weg van Allah en die ver-
wyt van 'n berisper nie sal vrees nie. Dit is die genade van Allah- Hy
skenk dit aan wie Hy wil. En Allah is Barmhartig, Alwetend.
55· Allah is julie vriend, en ook Sy Boodskapper en die gelowiges,
en hulle wat die gebed onderhou en die Zakaat5 betaal, en in aanbidding
vooroorbuig.
56. En wie Allah en Sy Boodskapper en die -Gelowiges as vriende
neem, weet dat Allah se groep gcwis sal seevier.
Ajdeliug 9 · Die Spotters
57· 0 julie gelowiges, ncem nie tot vriendc diegene wat spot met
julie godsdiens nie, Of hulle uit die geledere kom van diegene aan wie
die Boek voor julie geskenk is, en Of hullc ongelowiges is; en kom julle
plig teenoor Allah na as j ulle gelowiges is.
58. En wannecr julle tot die gebed oprqep, beskou hulle dit as pret.
Dit is omdat hulle 'n volk is wat nie verstaan nie.
59. Se: 0 mense van die Boek, vindjulie fout met ons net omdat ons
in Allah glo en in dit wat aan ons geopenbaar is, en in dit wat voorheen
geopenbaar is, terwyl die meeste vanjulie oortreders is 1
6o. Se: Sal ek julie sc wie se straf by Allah die ergste sal wecs? Dit is
hulle wat Allah vcrvloek het en oor wie Hy Sy toorn uitgestort het en
van wie Hy ape en swyne gemaak het, en hulle wat die duiwel dien.
Hulle is in 'n bedenklike toestand en het ver van die regte pad afge-
dwaal.
6r. En wanneer hulle najulle kom, se hulle: Ons glo, en voorwaar,
hulle kom in ongeloof en keer daarin terug. En Allah weet goed wat
hulle verberg.
62. En u sien vele van hulle met mekaar in sonde en oortreding wed-
ywcr, en dat hulle onwettige wi.nstc vertccr. Wat hulle doen, is waar-
li.k sleg.
63. W~arom verbied die rabbyne en die skrifgeleerdes nie hul son-
digc uitinge en hulle vertering van onwcttige winste nie? Die werke
van hulle hande is voorwaar verwerplik.
64. En die Jode se: Die hande van Allah is gebind. Hulle eie hande is
gebind en hullc is vcrvlock vir wat hullc sl:. Nee, albei Sy hande is
5· Armebdasting
81