Page 209 - Quran in Afrikaans
P. 209
oop. Hy gee soos Hy wil. En dit wat u Here aan u geopenbaar het,
sal baie van hulle in opstandigheid en ongeloof laat toeneem. En Ons
het vyandskap en haat onder hulle gesaai tot op die Opstandingsdag.
Telkens wanneer hulle 'n oorlogsvuur aansteek, doof Allah dit uit. En
hulle probeer om wanorde op aarde te skep. En Allah het die onrus-
stokers nie liefnic.
65. En as die Mense van die Bock gcglo en hulle plig nagekom het,
sou Ons hulle oortredinge sckerlik uitgedelg en hullc in die Tuine van
Saligheid toegdaat hct.
66. En as hulle die Tora en die Evangelic, en dit wat hul Here aan
hulle gcopenbaar hct, in ag gcneem het, sou hulle waarlik gceet het van
wat bo hulle is, en van wat onder bulle voete is. Onder hulle is daar 'n
groep wat gematig is, maar die optrcde van baie van hulle is sleg.
AJdclillg 10 ยท Chrisrclike tifll'yki11ge Fall die Waarheid
67. 0 Boodskapper, verkondig dit wat u Here aan u gcopenbaar het;
docn u dit nie, da_!l het u Sy boodskap nie verkondig nie. Allah salu
teen die mense beskerm. Voorwaar, Allah lei nie die ongelowige volk
me.
68. Se: 0 Mense van die Boek,julle sal nie die goeic navolg voordat
julle die Tora en die Evangelic en die openbaringe van jul Here in ag
neem nie. En voorwaar, dit wat u Here aan u geopenbaar het, sal baie
van hulle in opstandigheid en ongelooflaat toeneem, treur daarom nie
oor die ongelowige volk nie.
69. Voorwaar, die gelowiges, en die Jode en die Sabiers en die
Christene - wie ook al in Allah en aan die Laaste Dag glo en die goeie
doen- hulle sal geen vrees ofdroefheid ken nie.
70. Ons het waarlik 'n vcrbond met die kinders van Israel gesluit en
Ons boodskappers na bulle gestuur. Maar telkens wannccr 'n bood-
skapper by hulle gckom het met iets wat hulle harte nie begcer het nie,
het hulle sommige van leuens bcskuldig en sommige probcer dood-
maak.
71. En hulle het gemeen dat daar gcen beproewing sou wees nie,
daarom het hulle blind en doof geword. Toe het Allah Hom met barm-
hartigheid tot hulle gcwcnd, maar daama hct baie van hulle weer blind
en doof geword. En Allah is die Siener van wat hulle doen.
72. Voorwaar, hulle wat se: Waarlik, Allah, Hy is die Messias, die
seun van Maria, is ongelowig. En die Messias het gese: 0 kinders van
82