Page 205 - Quran in Afrikaans
P. 205
rheen in die Tora gegee is, bevestig; en wat 'n rigsnocr en 'n ver-
rnaning vir die pligsgetroues is.

47· En laat die Mense van die Evangelic oordeel volgens wat Allah
daarin geopenbaar het. En wie dit nie doen nie, hulle is die oortreders.

48. En aan u het Ons die Boek3 met die waarheid geopenbaar, wat
bevestig wat voorheen in die Boek4 was, en as bewaker daaroor optree.
Sprcek daarom reg in die lig van Allah se openbaringe en volg nie hul
bose neigings na nie, en keer u nie af van die \vaarheid wat tot u gekom
het nie. Vir dkeen van u het Ons 'n wet en 'n weg bepaal. En as Allah
wou, kon hy van julie almal een volk gemaak het, maar Hy wiljulle op
die proef std met wat Hy aan julie gegee het. W edywer daarom met
mekaar in goeie werke. Tot Allah sal julie alma! teiugkeer, dan sal Hy
julie die waarheid meedecl oor die dinge \'vaarin julie van mekaar vcrskil
het.

49· En u moet reg spreek tussen hullc met \\'at Allah geopcnbaar het.
Volg nie hullc bose neigings na nie, en wees op u hoedc dat hullc u nie
mislci oar self~ 'n gcdeclte van wat Allah aan u geopcnbaar hct nie.
Maar as hulle vanselfafkerig raak, weet dan dat J\llah hullc vir somnlige
van hul sondes wil straf. En 'n groot aantal mcnse is inderdaad oor-
treders.

50. Is dit dan die oordeel van onwetendheid wat hulle vcrlang 1 En
wie is betcr as Allah in staat om te oordecl oor 'n volk wat sekcrheid
van geloofbcsit 1

Ajdeling 8 · Vcrhoudi11.~ van Moesliems tot die Vya11d

5I. 0 julie gclowigcs, ncem nic die vyandiggesinde Jode en Chris-
terre as vriende nie. Hulle is mekaar se vriende. En die van julie wat
hulle tot vriende neem, is inderdaad ccn met hulle. Voorwaar, Allah
lei nie die onrcgverdige volk nic.

52. Maar u sal diegene in wic se harte daar 'n siekte is, na hulle sien
haas en sc : Ons vrees dat 'n ramp ons gaan trcf. Dit is waarskynlik dat
Allah 'n oorwinning of'n regering dcur Homselftot stand gaan bring,
dan sal hulle jammer vocl oor wat hullc harte verbcrg het.

53. En hulle wat glo, sal sc: Is dit hulle wat teenoor julie cmstige ede
by Allah gcswccr hct dat hullc met julie was 1 Hullc dade sal gecn vrug
dra nie, en bulle sal die oorwmmenes wees.

54· 0 julie wat glo, as cen van julie van sy godsdiens afvallig sou

J. Die Qur'an 4 Die Bybel.
   200   201   202   203   204   205   206   207   208   209   210