Page 212 - Quran in Afrikaans
P. 212
ael, aanbid Allah, my Here enjulle Here, Gewis, vir Hom wat andere
met Allah vereenselwig, het Allah die Hemel gesluit, en die vuur sal sy
verblyf wees. En vir die kwaaddoeners sal daar geen helpers wees nie.
73· Voorwaar, bulle wat se: Allah is die derde va.tt die drie, is onge-
lowig. Daar is geen God rue behalwe Een God. En as bulle nie hul be-
weringe staak nie, sal die ongelowiges smartlik gestrafword.
74· Sal hulle hul dan nie tot Allah wend en om Sy vergifnis vra nie1
En Allah is Vergewensgesind, Genadevol.
75. Die Messias, die seun van Maria, was slegs 'n boodskapper ;
boodskappers v66r hom het reeds heengegaan. En sy moeder was 'n
waarheidliewende vrou. Hulle albei het voedsel geneem.
Kyk hoe verduidelik Ons die boodskappe aan hulle! En kyk hoe
keer bulle die rug daarvoor!
76. Se : Aanbid julle buiten Allah nog hulle wat vir julle nag goed
nag kwaad kan bewerk 1 En Allah - Hy is die Alhorende, die Al-
wetende.
77. Se: 0 Mense van die Bock, oordryf nie ten onregte om die ont-
halwe vanjulle godsdiens nie en volg nie die slegte neigings na van 'n
volk wat voorheen reeds afgedwaal het rue, en daardeur ook baie ander
laat d waal het.
Ajdeling I I · Christelike Verwantskap aall Islam
78. En die ongelowige kinders van Israel is deur die monde van Da-
wid en Jesus, die seun van Maria, vervloek. Dit het gebeur omdat hulle
ongehoorsaam was en die perke oorskry het.
79. Hulle het mekaar die haatlike dinge wat bulle gedoen het, rue
verbied nie.
8o. Julie sal merk dat baie van bulle die ongelowiges tot vriende
neem. Sond.ig is dit wat hulle side vir hulself vooruitgestuur het, sodat
Allah ontevrede met hulle is en die kastyding is vir bulle.
81. En as bulle in Allah en in hierdie Profeet en in die geopenbaarde
clinge geglo het, sou bulle rue met bulle bevriend gewees het nie, maar
baie van hullc is oor'treders.
82. Waarlik, onder die grootste vyande van die gelowiges sal u die
Jode en die afgodedienaars vind; en u sal vind dat bulle wat die naaste
kom aan vriendskap teenoor die gelowiges, bulle is wat se: Ons is
Christene. Dit is omdat daar priesters en mmmikke onder bulle is, en
omdat hulle nie hoogmoedig is nie.