Page 192 - Quran in Afrikaans
P. 192
se, gelowige vrou, en die kuise vroue onder huile aan wie die Boek
voor julle oorhandig is. Wanneer julie hul bruidskat aan hul gee en 'n
geldige huwelik met hul aangaan en geen ontug pleeg, en hulle nie as
geheime minnaresse aanneem nie. En wie ook al die geloof verwerp, sy
dade was waarlik tevergeefs, en in die Hiernamaals sal hy onder die
verloorders wees.
Ajdeling 2 · Die Plig van Opregtheid
6. 0 julie gelowiges, wanneer julie vir die gebed op5taa!l, was julie
gesigte en jul hande tot by die elmboe, en vryfjul hoofde en tvas jul
voete tot aan die enkels. En wanneer 'n volledige reiniging vir julie ver-
pligtend2 is, was julie dan heeltemal. En as julie siek of op reis is, of van
die gemakshuis kom, of 'n vrou aangeraak het, en julle kan nie water
vind nie, neem dan jul toevlug tot suiwer grond en vryf julle gesigte
en hande daarmee. Allah wil julie nie in die oordeel bring nie, maar
julie reinig en Sy guns aan julie vervolmaak, sodat julle dankbaar kan
wees.
7· En dink aan Allah se guns aan julle, el\ Sy verbond waarmee Hy
julie gebind het toe julie gese het: Ons het gehoor en ons gehoorsaam.
En komjul plig teenoor Allah na. Voorwaar, Allah weet wat injulle
harte omgaan.
8. 0 julie gelowiges, wees opreg tcenoor Allah, en getuig met reg-
verdigheid; en laat die vy:mdsb.p van 'n volk julle nie aanspoor om on-
regverdig te handel nie. W ees regverdig - dit is na vcrwant aan pligs-
getrouheid. Voorwaar, Allah is goed ingelig oor j die dade.
9. Allah het hulle wat glo en goeie dade doen, belowe dat hulle 'n
groot beloning sal ontvang.
ro. En hulle wat nie glo nie, en Ons boodskappe verwerp, hulle sal
die bewoners van die vlammende vuur wces.
r r. 0 jullc wat glo, dink aan Allah se guns aan jullc toe 'n volk hulle
hande teen julle wou optel, en hoe Hy hul handc teruggehou het, en
kom julie plig teenoor Allah na. En in Allah moet die gelowiges hul
vertroue stel.
Ajdelin Ske11ding van die Verbond dcur die Christe11e
r2. En waarlik, Allah het 'n Verbond met die Kindcrs van Israel ge-
sluit, en Ons-lret twaalfleiers uit_hul midde verwck. En Allah het gese:
2. Die ablusie
75

Ajdelin