Page 99 - Quran in Afrikaans
P. 99
Ajdl'ii11g 3 • Die Ko11i11kryk is aan '11 midcr Volk Toegeken
20. Hulle wat die boodskappe van Allah verwerp en die profete ten
onregte ombring, en diegene vermoor wat tot regverdigheid maan -
voorspel vir hulle 'n smartlike straf.
21. Want dit is hulle wic se dade in hierdie lewe en in die Hierna-
maals tevergcefs sal wees; en hulle sal geen hulp ontvang nie.
22. Het u nie diegene gesien aan wie 'n gedeelte van die Bock gegee
is nie 1 Hulie word na die Bock van Allah uitgenooi, sodat daar reg
tussen hulle kan geskied; maar 'n decl van hulie het die rug daarop ge-
K.eer en·afkerig geword.
23. Dit is omdat hulle se: Die vuur salons nie aantas nie behalwe vir
'n kort tydjie; en dit wat hulle versin, stel hulie in hul godsdiens telcur.
24. Hoe sal dit dan wees wanneer ons hulle versamel op die Dag
waaroor daar geen twyfcl is nie1 En elke siel sal ooreenkomstig sy ver-
dicnste ten voile uitbetaal word, en geen onreg sal hulie aangedoen
wordnie.
25. Se: 0, Allah Eienaar van die Koninkryk, U gee die kon.inkryk
aan wie U wil en verwyder dit van wie u wil, ook verhef U wie U wil
en U vemeder wie U wil. In U hand is die goeie. Voorwaar, U het
mag oor aile dinge.
26. U laat die nag oorgaan in die dag en die dag in die nag; U bring
die lewende voort uit die dode, en die dode uit die lewende. En U gee
sonder maat aan wie u wil.
27. Laat die gelowiges nie die ongelowiges as vriende verkies nie.
En wie dit doen, het geen aandeel by Allah nie- tensy julie julself teen
hulie bewaak, en goed bewaak. En Allah waarsku julie teen Sy ver-
gelding. Enna Allah is die uitein.delike terugkeer.
28. Sc: Ofjulie verberg of openbaar maak wat in jullzarte omgaa11,
Allah weet dit. En Hy weet wat in die hemele en op die aardc is. En
Allah het mag oor aile dinge.
29. Dink am1 die Dag waarop elke siel sal staan teenoor die goed en
die kwaad wat hy verrig het - wanneer hy sal ·wens dat hy ver verwy-
der was van sy kwaad. En Allah waarsku julie teenSy vergclding.
Afdeling 4 • Die laaste Lede vall 'n Gekose Ras
30. Se: As julie Allah liefhet, volg my; Allah sal julie dar1 liefhe en
julie sondes vergewe. En Allah is Vergewensgesind, Genadig.
38