Page 97 - Quran in Afrikaans
P. 97
Ajdeling 2 • Eenheid die Gromlslag van aile Gelowe

9· .Nog hul besittings, nog hul kinders sal die ongelowiges enigsins
teen Allah baat. En hulle sal die brandstofvan die vuur wees.

IO. Soos ook die geval voor hulle was met die volk van Farao. Hulle
het Ons boodskappe verwerp, daarom het Allah hulle weens hul sonde
verdelg. En Allah is 'n strenge vergelder van die kwaad.

II. Se aan die ongelowiges : Julle sal verslaan en in die hel versamel

word! En dit is 'n rampsalige rusplek.
12. Voor':aar: daar was vir julie 'n teken in die twee strydmagte

wat mekaar m ~e geveg ontmoet het - die een strydende op die weg
van Allah en die ander ongelowig. En die ongelowiges het die ge-
lowiges aangesien as dubbel so talryk as hulself. En Allah versterk met
Sy hulp wie Hy wil. Daarin is waarlik 'n les vir hulle wat oe het.

I 3. S~oonskynend vir die mense is die liefde vir die begeerte ge-
maak, die begeerte tot vroue en seuns, stapels goud en silwer, volbloed
perde, vee en landerye. Dit is vir hierdie lewe. En Allah- in Hom is die
ware einddoel van die lewe.

14. Se: Sal ek julie oor beter dinge inhg1 Vir hulle wat teen die
sonde waak sal by hul Here Tuine wees waardeur riviere vloei; daarin
sal hulle vertoef en daar sal vir hul rein metgeselle wees, en die wel-
behae van Allah sal op hul rus. En Allah sien sy dienaars.

IS. Hulle wat se: Ons Heer, ons glo waarlik, vergewe ons daarom
ons sonde en red ons van die verterende vuur.

16. Die geduldiges, die waaragtiges, en die gehoorsames, en hulle wat
van hul besittings we~gee, enhulle wat met die daeraad om vergifnis vra.

. 17. Allah selfgetwg dat daar geen God is nie behalwe Hy, en so ook
die engele c? hulle wat kerulis besit en daarmee die waarheid gestand
doen. Daar IS geen God buiten Hom nie, die Almagtige, die Alwyse.

18. Voorwaar, die enigste ware godsdiens voor Allah is die Islam. En
hulle a~n wie die Bock gegee is, hct, nadat kennis tot hulle gekom het,
slegs wt afguns van mekaar verskil. En wie ook al die boodskappe van
Allah verwerp- Allah is inderdaad snel in afrekening.

19. Maar ·as hulle met jou redetwis, se dan: Ek het my aan Allah
o~der~erp, en dit moet ook hy doen wat my volg. En vra aan hulle aan
WJe die Bock gegee is, en aan die onwetendcs: Het julie julself al on-

derwerp 1 As hulle hulself onderwerp, is hulle op die regte pad, maar
as hulle daarvan wegdraai - u plig is slegs die verkondiging van die
boodskap. En Allah sien Sy dienaars.

37
   92   93   94   95   96   97   98   99   100   101   102