Page 92 - Quran in Afrikaans
P. 92
digheid aanteken; en laat geen skrywer weier om te skryf nie,
want Allah beveel hom. En laat die skuldenaar dit dan voorse, en laat
hy sy plig teenoor Allah, sy Here, nakom en niks daaraan afdoen nie.
Maar as die skuldenaar swaksinnig of swak is en nie in staat is om vir
homselftc praat nie, laat sy voog dan vir hom met regverdigheid intree.
En roep as getuie twee mans onder julie; maar as daar nie twee mans te
vinde is nie, neem een man en twee vroue onder julie tot getuie, sodat
as die een van die twee haar vergis, die ander een haar indagtig kan
maak. En die getuies mag nie weier as hulle gedagvaar word nie. En
laat nie na om die bedrag op te skryf nie, of dit groot is of klein, en die
vervaldatum. Dit is regverdiger in die oe van Allah, dit maak die ge-
tuienis sekerder, en is ook die beste manier om twyfel uit te skakel.
Maar as dit onmiddellike handel is wat julie ond.er mekaar dryf, dan is
julle sonder blaam as julie dit nie aanteken nie. En laat daar getuies
wees as julle aan mckaar verkoop. En geen leed mag die skrywer of die
getuies aangedoen word nie. En as julie so iets doen dan is dit sekerlik
'n oortreding. En kom jul plig teenoor Allah na. En Allah onderwys
julie. Waarlik Allah wcet alle dinge. "!I
283. En as julle op reis is en geen skrywer kan vind nie, dan mag 'n
onderpand daarvoor aangeneem word. En as julie die een ander iets
toevertrou, laat hy aan wie iets toevertrou is, die toevertroude dit
teruggee waarmee hy toevertroud was, en laat hy sy plig teenoor
Allah, sy Here, nakom. En verberg nie die getuienis nie. En wie ook al
dit verberg, sy hart is sekerlik sondig. En Allah is die W eter van wat
julle doen.
Ajdeling 40 ยท Moesliems sal seevier
284. Aan Allah behoort alles wat in die hemele en op aarde is. En of
julie openbaar maak wat in jul gedagtes omgaan, of dit verberg, Allah
sal julie rekcnskap daaroor vra; dan sal Hy vergewc wie Hy wil en
strafwie Hy wil. Allah het mag oor alle dinge.
285. Die Boodskapper glo in wat sy Here aan hom geopenbaar het en
so glo oak die gclowiges. Almal van hulle glo in Allah en Sy engele en
Sy Boeke en Sy Boodskappers. En hulle se: Ons maak geen verskil
tussen enigeen van Sy Boodskappers nie. En hulle se: Ons het gehoor
en ons gehoorsaam; orue Here, ons vra U om vergifnis; en tot U is
ons terugkeer.
286. Allah belas geen siel bo sy vermoe nie. Vir hom is wat hy ver-
dien, en teen hom is wat hy verdien. Onse Heer, straf ons nie as ons
35