Page 87 - Quran in Afrikaans
P. 87
wat dit kaal agterlaat. Hulle is nie in staat om enige voordeel te
trek uit wat bulle verdien nie. En Allah lei nie die ongelowige volk nie.

265. En bulle wat hul rykdom weggee om die welbehae van Allah
en die versterking van hul siele te soek, is_soos 'n tuin op hooggelee
grand, waarop swaar reens neersak wat tweevoudig vrugte laat voort-
spruit; maar as swaar reens nie val nie, is 'n ligte reen voldoende. En
Allah sien wat julie doen.

266. Sal een van julie wat 'n tuin het met palmbome en wingerd-
stokke daarin, wat vir hom baie vrugte dra - terwyl hy selfreeds krank
van ouderdom is en swak kinders bet- wens dat 'n warrelwind met
vuur daarin kom en dit verskroei? So maak Allah Sy boodskappe aan
julie duidelik, sodat julie kan nadink.

Ajdeling 37 · Uitgee van Geld tot Steun van die Waarheid

267. 0 julie wat glo, gee weg van die goeie dinge watjulle verdien,
en van wat Ons vir julie uit die aarde laat voortkom het, en moenie die
slegte weggee nie wat julie vir julself nie sou aanvaar nie, behalwe
deur vergissing. En weet dat Allah Selfgenoegsaam is, Prysenswaardig.

268. Die duiwel dreigjulle met armoede en verpligjulle om suinig
te wecs, terwyl Allah julie Sy vergifuis en oorvloed belowe. En Allah is
Alomvattend, Alwetend.

269. Hy skenk wysheid aan wie Hy wil. En aan wie wysheid ge-
skenk word is oorvloedig geseen. En niemand verstaan daar iets van
nie, behalwe die verstmdiges.

270. En wat se aalmoese julie weggee, of watter eed julie ook al afle,
voorwaar Allah weet daarvan. En daar sal geen hulp wees vir die
kwaaddoeners nie.

271. As julie openlik aalmoese gee dan is dit goed, maar as julie dit
in die geheim aan die behoeftiges skenk, dan sal dit vir julie beter wees,
en dit sal sommige van julie skuld aflaat. En Allah is bewus van wat
julie doen.

272. Qm hulle te lei is nie u plig nie, maar Allah lei wie Hy wil.
Watter goeie dingejulle ook al weggee, dit sal julie ten goede gereken
word. En doen dit slegs om die welbehae van Allah daarmee te soek.
En watter goeie dinge jul ook mag weggee, dit sal ten voile terugbe-
taal word enjulie sal geen onreg aangedoen word nie·.

273. Aalmoese is vir die armes wat gebind is deur hul diens aan Allah,
en wat daarom nie in die land kan rondtrek nie; die onwetendes mag

33
   82   83   84   85   86   87   88   89   90   91   92