Page 84 - Quran in Afrikaans
P. 84
! Toe Abraham gese het: My Here is Hy wat lewe gee en laat
sterwe, het hy geantwoord: Ek gee lewe en laat sterf. Abraham het
gese: W aarlik, Allah laat die son in die ooste opkom laat u dit dan in
die weste opkom 1 So was die ongelowige dus totaal verstom. En
Allah lei nie die sondaars nie.
259. Of soos 'n man wat langs 'n stad verbykom waarvan die dakke
ingetuimel het, en uitgeroep het: Hoe sal Allah daaraan lewe gee nadat
dit reeds dood is! Toe laat Allah hom vir 'n honderd jaar lank sterf,
waarna Hy hom weer opgewek het. Hy het gese: Hoe lank hetjy hier
getalm. Hy het geantwoord: Ek het maar 'n dag of'n gedeelte van 'n
dag hier oorgebly. Hy het gesc: Nee, jy was 'n honderd jaar lank hier;
maar kyk na jou voedsel en jou drank - die jare het hulle nie aangetas
nie. En kyk na jou esel. Dit is omdat Ons jou as 'n bewys aan die mense
voorhou. En kyk na die beendere, hoe Ons hulle bymekaarbring en
dit met vlees bedek. En toe dit alles vir hom duidelik geword het, het
hy geantwoord: Ek weet dat Allah gesag oor alle dinge het.
260. En toe Abraham gese het: My Here, toon aan my hoe datU
lewe aan die dode skenk. Toe het Hy gese: Glo jy dan nie! Daarop het
Abraham gese: Ja, maar dat my hart gerus kan wees. Hy het geant-
woord: Neem vier voels en maak hulle geheg aanjou. Sit elkeen op 'n
heuwel en roep na hulle- hulle sal na jou aangevlieg kom; en weet dat
Allah Almagtig, Alwys is.
Ajdeliug 36 ยท Uitgee van Geld tot Steun van die Waarheid
261. En hulle wat hul vermoe op die weg van Allah bestee is soos
'n graankorrel wat sewe are voortbring, met 'n honderd korrels in
elke aar. En Allah- vermeerder vir wie Hy wil. En Allah is die goeie
gewer, Alomvattend, Alwetend.
262. En hulle wat hul vermoe op die weg van Allah bestee, en die
besteding nie met verwyt of gekrenktheid opvolg nie, sal hul beloning
by hul Here vind, en hulle sal geen vrees ken nie, ook sal bulle nie
treur nie.
i.63. 'n Vriendelike woord en vergifnis is beter as liefdadigheid ge-
volg deur bitterheid. En Allah is Selfgenoegsaam, Verdraagsaam.
264. 0 julle wat glo, maak julle aalmoese nie waardeloos deur ver-
wyt en bitterheid nie, soos hy wat sy rykdom weggee om in die guns
van mense te kom, terwyl hy nie in Allah en die Laaste Dag glo nie.
Hy is sQos 'n gladde rots wat met grond bedek is, waarop 'n stortreen