Page 80 - Quran in Afrikaans
P. 80
oof is 1 Maar toe hul tot die stryd beveel is, het hulle weggedraai
behalwe 'n klein klompie. Allah ken die oortreders goed.
247. En hul profeet het aan hulle gese: Voorwaar, Allah het Ta'loet28
as koning oor julie aangestel. Toe het hulle gese: Hoe kan hy die
koningskap oor ons he terwyl ons meer aanspraak daarop het as hy, en
tcrwyl daar nie groot rykdom aan hom gegee is nie1 Hy het gese:
Waarlik, Allah het hom bo julie verkies en hom toegcrus met groot
wysheid en krag. En Allah gee Sy heerskappy aan wie Hy wil. En
Allah is Barmhartig, Alwetend.
248. Verder het hul profeet gese: Voorwaar, die teken van sy
koningskap is dat daar aan julie 'n hart gegee sal word, waarin die
vrede van jul Here is, en die uitnemendste van wat die volgelinge van
Moses en Aaron nagelaat het, en die engele sal dit dra. W aarlik, hierin
is 'n teken vir die gelowiges.
Ajdeling 33 ยท Stryd betreffende die Waarheid
249. En toe Ta'loet met sy strydkragte opgeruk het, het hy gese:
Voorwaar, Allah sal julie met 'n rivier beproef. Hy dan wat daarvan
drink hoort nie by my nie, maar wie daarvan nie drink nie, hy sal met
my wees, behalwe ashy maar net 'n handvol daarvan neem. Maar hulle
het daarvan gedrink, behalwe 'n klein klompie onder hulle. En toe hy
en die gelowiges wat saam met hom was die rivier oorsteek, het hulle
gese: Vandag het ons gecn krag teen Dja'loet29 en sy strydkragte nie.
Maar hulle wat seker was dat hulle hul Here sal ontmoet, het geant-
woord: Hoeveel klein groepies het nie al onder aanvoering van hul
Here oor groteres geseevier nie 1En Allah is met die geduldiges.
250. En toe hulle uittrek om Dja'loet en sy manskappe te ontmoet,
het hulle gese: Ons Heer, gee aan ons geduld en maak ons voetstappe
ferm en help ons teen hierdie ongelowige volk.
251. So het hulle dan hul teestanders deur die gebod van Allah op
vlug geja. En Dawid het Dja'loet gedood, en Allah het aan hom die
koninkryk en die wysheid gegce, en hom onderrig in waarin Hy wou.
En was dit nie dat Allah somrnige mense deur ander laat terugdryfnie,
sou die aarde sekerlik in 'n wanorde verkeer het- maar Allah is Ge-
nadig teenoor die wcrelde.
252. Hierdie dinge is boodskappe van Allah- Ons dra hulle oor aan
u met waarheid; en voorwaar, u is een van die boodskappers.
28. Saul 29. Goliat
30