Page 89 - Quran in Afrikaans
P. 89
le as rykes beskou omrede hul beskeidenheid. Julie sal hulle aan hul
werke ken - hulle bedcl nie op 'n opdringerige wyse nie. En watter
goeie dinge julie ook al weggce, waarlik Allah weet daarvan.

Ajdcli11g 38 · Woekenvins verbode

274. Bulle wat hul rykdom dag en nag heimlik of openlik weggee,
sal hulle bclon.ing van hul Here ontvang; hulle sal gecn vrees of droef-
heid ken nie.

275. Diegcne wat woekerwins insluk kan n.ie herrys 1J.ie, behalwe
soos hy herrys vir wie die duiwcl neergevverp het met sy aanraking.
Dit is omdat hulle se: Handel is gelyk aan rente, terwyl Allah die
handel wettig en die rente onwettig verklaar het. Wic dan 'n verma-
ning van sy Here kry, en ophou kwaaddoe11, sal bly hou wat reeds verby
gegaan het. En sy saak is by Allah. En wic ook al daarna terug val, hulle
is die bewoners van die Vuur; daarin sal hulle woon.

276. Allah sal die rente uitwis en die bannhartigheid laat toeneem.
Allah hou nie van die ondankbare sondaars nie.

277. Voorwaar, hulle wat glo en goeie dade doen, die gebed ondcr-
hou en die Zakaat30 betaal, sal hulle beloning by hul Here vind; en
vrees en droefheid sal hulle nie aantas nie.

278. 0 julie wat glo, kom jul plig teenoor Allah na, en, as julie gc-
lowiges is, doen afstand van die oorblywende rente.

279. Maar as julie dit nie doen nie, berei julle dan voor vir die stryd
teen Allah en Sy boodskapper; en as julle berou het is die oorspronklike
kapitaal nogjul bate. Doerr geen onreg nie, dan sal julie ook geen onreg
aangedoen word nie.

280. En as die skuldwaar in verleenthcid verkeer, laat daar dan 'n
uitstel wees wat hom pas. En dit sal vir julie beter wees om as aalmocs
daarvan afstand te doen; het j ulle dit maar geweet.

28r. En waak teen die Dag waarop julie na AJah teruggebring sal
word. Dan sal aan elke sie1na sy verdienste ten volle uitbetaal word;
hulle sal gcen onreg aangedocn word nie.

Ajdeling 39 · Kontrakte en GetHienis

282. 0 julle wat glo, wanneer julie vir 'n vasgestelde periode van
mekaar leen, skryf dit dan op. Laat 'n skrywer dit tusscnjulle met reg-

Jo. Armebelasting

34
   84   85   86   87   88   89   90   91   92   93   94