Page 16 - Quran in Afrikaans
P. 16
4· en glo in dit wat aan u2 en aan hulle v66r u geopenbaar is, en wat
onwrikbaar in die Hiemamaals glo.

5· Hulle wat die weg van hul Here bewandel en wat daarom voor-
spoedig sal wees.

6. Hulie wat nie wil glo nie sal waarlik nooit glo nie, of u hulle nou
ook waarsku of nie.

7. Allah het hulie harte en hul ore versed en daar is 'n sluier voor hul
oe; op hulle wag 'n ontsettende straf.

Afdeliug 2 · Lippebelydellis

8. En daar is sommige mense wat se: Ons glo in Allah en aan die
Oordeelsdag, en wat tog geen gelowiges is nie.

9. Hulie wil Allah en die gelowiges mislei, maar hulle bedrieg slegs
hulself en besef dit nie.

10. In hul harte is 'n siekte, en Allah vererger dit ; op hulle wag 'n
smartlike straf omdat hulle heg.

1 r. En wanneer aan hulle gese word: Rig geen onheil op die aarde
aan nie, dan antwoord hulle: Ons is maar net vredemakers.

12. Gewis, hulle is die onheilmakers, maar hulle besef dit nie.
13. En wanneer aan hulle gese word: Glo soos die regverdiges glo ,
dan antwoord hulle: Sal ons glo wat die dwase glo 1 Maar weet dan dat
hulle die dwase is, al besefhul dit nie.
14· En wanneer hulle die gelowiges ontmoet, se hulle: Ons glo.
Maar wanneer hulle aileen met hul duiwels is, se hulle: Ons is beshs
saam metjulle, ons het maar net die spot gedryf.
15. Allah sal hulie hul spottemy vergeld en Hy sal hulle in hul oor-
tredings bhndehngs laat afdwaal.
16. Dit is hulle wat dwahng vir Ieiding aankoop, maar hul sakebe-
drywe lewer geen wins op nie, ook word hulle nie reg gelei nie.
17. Hulie is soos 'n man wat 'n vuur aansteek, en wanneer die gloed
daarvan alles rondom hom verhg het, doof Allah die hg uit en laat hulle
in die duisternis bly sodat hulie nie kan sien nie.
18. Doof, stom en blind is hulle, en keer daarom nie terug nie.
19. Of soos mense gevange in 'n"Storm uit 'n reenwolk waaruit duis-
ternis, donder en bhksemstrale kom: Hulle steek die vingers in die ore
vanwee die groot geluid en uit vrees vir die dood. Allah omring die
ongelowiges.

2. Mucham.mad

4
   11   12   13   14   15   16   17   18   19   20   21