Page 20 - Quran in Afrikaans
P. 20
: n.a die hemel gekeer en dit tot sewe hemele vervolmaak het. Want
Hy a/lew het kennis van alle dinge.
Ajdeli11g 4 · Die Grootheid va11 die Me11s en die
Noodsaaklikheid van Opetzbarit~ge
30. En toe jul Heer aan die engele gese het: Ek gaan 'n heerser oor die
aarde stcl, hct hulle gcantwoord: Wil U iemand daarin plaas wat kwaad
sal aanrig, tcrwyl ons U verheerlik met die lof wat U toekom en U hei-
ligheid prys1 Daarop het Hy geantwoord: Ek het kennis van dinge wat
.ir julie verborge is.
3r. En Hy het Adam die name van alle dinge gelecr, en hierdie dinge
toe aan die engele getoon en gese: Noem My die name van hierdie
dinge, as julie reg is.
32. En hulle het geantwoord: Heilig is U. Ons besit gecn kcnnis nie,
behalwe wat U aan ons geopenbaar het; voorwaar, U is die Alwetende,
die Alwyse.
33· Hy het daarop gesc: 0 Adam, noem jy vir hulle die name van
hierdie dinge. En nadat hy die name vir hulle genoem het, het Allah
gese: Het Ek nie vir j ulle gese dat Ek die geheimenisse van die hemele en
die aarde ken nie 1 En Ek weet wat j ulle openbaar en wat j ulle verberg !
34· En toe Ons aan die engele gese het: Onderwerp j ulle aan Adam,
het almal voor hom neergebuig behalwe Iblies.4 Hy het geweier, want
hy was hoogmoedig en een van die ongelowiges.
35. En Ons het gese: 0 Adam, bewoon die tuin, jy en jou vrou, en
eet van die oorvloedige vrugte daarvan, net waar julle verkies. Maar
naby hierdie boom magjulle nie kom nie, sodatjulle nie versoek word
nie.
36. Maar Satan het hulle daardcur laat struikel, sodat hulie afstand
moes doen van die staat va11 geluk waarin hulle vroeer verkeer het. Ons
het gese: Gaan weg van hier, want sommige vanjulle is die vyand van
ander. Die aarde sal vir julie 'n woonplek bied en voedsel vir 'n tyd.
37· Toe het Adam woorde va11 ope11baring van sy Heer ontvang, en
Hy het Hom weer uit genade tot hom gekeer. Voorwaar, Hy is Berou-
aanvarend, Genadevol.
38. Ons het gese: Gaan weg van hicr,julle almal. Voorwaar, Ek sal
My leiding weer aan julie gee, en wie dit dan volg, sal nooit vrees of
droefheid ken nie.
4· Satan