Page 24 - Quran in Afrikaans
P. 24
z. Daama het Ons julie vergewe, sodat julie dankbaar kan wees.

5•. En toe het Ons aan Moses die Boek en die onderskeidingsvermoe
gegee, sodat julie in die waarheid gelei kan word.

54· En toe Moses aan sy volk gese het: 0 my volk, julie het kwaad
aan julself gedoen deur die kalf te neem; kcer dan terug tot jul Skepper
met berou en blus uit julie hartstogte; dit sal in die oe van jul Skepper
meer welgevallig wees.

55· En toe julie gese het: 0 Moses, nooit salons u glo voordat ons
Allah nie van aangesig tot aangesig gesien het nie, het die straf julie
getref, terwyl julie toegekyk het.

56. Toe het Ons julie weer bygebring nadat julie bewusteloos was,
sodatjulie dankbaar kan wees.

. 5?· En toe het Ons wolke beskik om vir julie 'n skaduwee te gee, en
V11" JUlie manna en kwartels gestuur, en gese: Eet van die goeie dinge
waarvan Ons julie voorsien. En hulie het Ons nie geskaad tile, maar
skade aan hulie eie siele berokken.

58. En toe het Ons gese: Gaan hierdie stad in en eet na hartelus,
waarvan julie ook al wil; betree die poort cerbiediglik en smeek om
vergifnis; julie sondes sal Ons vergcwe en nog mecr skcnk aan hulle
wat glo en goed docn.

59· Maar ongelowiges het die v..-oorde wat Ons tot hul gespreek het
verruil vir 'n ander, en vir die oortreders onthalwe het Ons uit die
hemel 'n plaag neergestuur.

Ajdeling 7 · Goddelike Gunste aan Israel Bewys

6o. En toe Moses om water vir sy volk gebid het, het Ons gese:
Slaan op die rots met jou staf. Toe het daar twaalf stromc uit gevloei.
Elke stam het sy drinkplek geken. Eet en drink van die lewensmiddele
wat Allah voorsien en rig gecn kwaad aan op die aarde nie.

6I. En toe j nile gcse het: 0 Moses, ons kan nie meer een soort voed-
sel verduur nie; om ons ontwil, smeek dan u Here om vir ons van die
opbrengs van die aarde te gee, komkommcrs en knoffel en lensies en
uie. Toe het hy geantwoord: Wil jylle die nll.nderwaardige in ruil he
vir die goeie? Neem eers 'n stad in, dan sal julie daar kry wat julie
begeer. En vemedering en armoede het oor hulle gekom, en hulle het
Allah se toom gewek. En dit was omdat hulle Allah se boodskappe ver-
werp en Sy profete ten onregte doodgemaak het. Hulie was onge-
hoorsaam en het telkens weer oortree.

8
   19   20   21   22   23   24   25   26   27   28   29