Page 27 - Quran in Afrikaans
P. 27
Afdeling 8 · Ontaarding van die Israeliete

62. Voorwaar die gelowiges7 en die Jade en die Christene en die
Sabiers wat aan Allah en in die Oordeelsdag glo, en goeie dade doen, se
beloning is by hul Here; geen vrees of berou sal oor hulie kom nie.

63. En toe Ons 'n verbond metjulle aan die voet van die berg8 ge-
sluit, en Ons gese het: Hou vas aan wat Ons julie gegee het, en onthou
wat daarin staan, sodatjulie teen die sonde mag waak.

64. Nogtans het julie julie daarvan afgewend; en was Allah nie ge-
nadig en goedertieren nie, sou julie sekerlik ondergegaan het.

65. En julie het geweet wie onder julie die Sabbat ontheilig; daarom
het Ons vir hulie gese: W ees soos die ape, verag en gehaat.

66. En Ons het van hulie 'n voorbeeld gemaak vir julie en die ge-
slagte na julie; en 'n lering vir hulie wat teen die sonde waak.

67. En toe Moses aan sy volk gese het: Voorwaar, Allah gebied julie
om 'n koei te offer, het hulie gese: Dryf u die spot met ons1 Hy het
geantwoord: Ek neem my toevlug tot Allah, sodat ek nie ook een van
die onkundiges word nie.

68. Hulie het gese: Roep u Here aan, om~ ons ontwil, sodat Hy ons
kan verduidelik hoe sy moet lyk. Moses het geantwoord: Hy se sy moet
'n koei van gemiddelde ouderdom wees, nie te jonk of te oud nie;
doen dan nou watjulie beveel is.

69. Hulie het gese: Roep u Here om ons ontwil aan, om te ver-
duidelik wat haar kleur moet wees. En Moses het geantwoord: Hy se
sy is 'n geel koei, warm van kleur en aangenaam vir die oog.

70. Hulle het gese: Roep u Here aan om ons ontwil, om ons te ver-
duidelik watter soort koei sy is, want vir ons lyk al die koeie eners; en
as dit Allah behaag sal ons waarlik reg gelei word.

71. Moses het geantwoord: Hy se sy is 'n koei wat nog voor geen
ploeg getrek of die akkers benat het nie, 'n koei sander gebreke en
onbevlek. Hulie het geantwoord: Nou het u die waarheid aan ons
gebring. En hulie het haar geslag, ofskoon hulie dit liewer nie wou
doennie.

Ajdeling 9 · Hulle Hardvogtigheid Verskerp

72. En toe julie byna 'n man gedood, en onder mekaar daaroor ge-
redetwis het, was dit Allah wat openbaar gemaak het wat julie wou
verberg.

1· Wat aan die Qur'an glo 8. Sinai

9
   22   23   24   25   26   27   28   29   30   31   32